Jump to content

Recommended Posts

Posted

Sou NIE saterdag gery het nie aangesien ek siek was, maar die medisyne het my so goed laat voel dat maar gaan ry het. Ek het gedink ek sal baie flou wees, maar toe nie........So sterk soos 'n perd, baie lekker gery.

 

Ek het onraad vermoed en na die ride na my cold medicine gekyk.

 

60 mg Ephedrine en 20 mg Caffeine. Sal dit 'n verskil maak? Of was dit net my spinning klasse wat begin wys?

 

Join ek nou die ranks van Basso, Ullrich ens?

 

  • Replies 33
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
Sou NIE saterdag gery het nie aangesien ek siek was' date=' maar die medisyne het my so goed laat voel dat maar gaan ry het. Ek het gedink ek sal baie flou wees, maar toe nie........So sterk soos 'n perd, baie lekker gery.

Ek het onraad vermoed en na die ride na my cold medicine gekyk.

60 mg Ephedrine en 20 mg Caffeine. Sal dit 'n verskil maak? Of was dit net my spinning klasse wat begin wys?

Join ek nou die ranks van Basso, Ullrich ens?
[/quote']

 

Jy moes sondag oggend gery het.. na ons gesuipery op saterdag aand.. dan sien ons hoe sterk is jy
Posted

Wel Faantjie.  Die Ephedrine is verbode....So jy is amptelik 'n doper. Big%20smile

Ek dink dit maak wel 'n verskil.  Klein maar ja.

Pasop dat jy nie ry met hierdie gevoel van "lekker goed voel" en intussen is jy nog baie siek en jy rig groot skade aan nie!!!  Thumbs%20Down  Meeste van die kere waar die gevaar inkom.

 

 
Posted

Ya, Spider is right... You could very easily push too hard with the virus still active in your system, and that is when you can seriously damage yourself. The problem with the ephedrine and the caffeine is that they mask a lot of the symptoms of a cold or flu. Your body uses these symptoms to let you know to take a rest.

Posted
en intussen is jy nog baie siek en jy rig groot skade aan nie!!!  Thumbs%20Down  Meeste van die kere waar die gevaar inkom.

 

 

 

So van ry as jy siek is gepraat, het jy al jou long gaan optel daar op Rooiwal?
Posted

Dis per pil dink ek......en ek drink 2!

Moet asb. nie vir CSA laat weet van my doping skandes nie.....sal dit nie weer doen nie.

Soos julle se mask dit die simptone so ek sal weer gaan oefen as ek 100% is. Nie die moeite werd om 'n kans te vat nie.

Fandacious - Ek sou verseker aan 'n hartaanval of ding beswyk het!

 

Wilmy - I am now a doper. Even though i did it without realizing it.

 

Posted

Faan. jy is 'n doper... Pantani, Landis, Basso en Ulrich het almal daardie einste woorde gebruik. Jou verskil is egter jy was nie besig met die Tour de France (so jy is eintlik baie lucky)

 

 

 

Shane Warne het by sy ouma waterpille gekry om gewig te verloor. Ben Tune het ook een of ander superjuice gesuie.

 

 

 

en hulle is almal dopers.

 

 

 

So, jy begin die nuwe seisoen in "Z" en begin jou fietsry loopbaan van voor af.

 

 

Posted

So gepraat van Doping.....

Wat is die definisie van "PROHIBITED in-competition only"?

Mag jy dit die dag voor die tyd gebruik?  Wat van "out of competition testing"?  Sal jy 'n positief kry maar 'n verskoning h??

 

Ek gebruik Sinucons.  Dit werk vir verkoue maar bevat ook ephedrine maar is op die lys van WADA as PROHIBITED in-competition only.

Ermm
Posted
So van ry as jy siek is gepraat' date=' het jy al jou long gaan optel daar op Rooiwal?[/quote']

 

 

Ja nee kyk.  Dit was stupid van my.  Wou net vir David volg en vir Nochain werk......todat ek pop.  En toe is Nochain nie so lekker op die dag nie.  Toe byt ek vas.  STUPID! 

Mens se koppie hak mos uit. 

En as ek volgende week opkap sal ek dan eers spyt wees......ConfusedEmbarrassedDead

 

 
Posted

Fanie, my doc moaned big time at me and said I am only allowed to take any of that good stuff after my ride so I know if I feel bad or not.

 

The problem is you can really make yourself ten times worse cause you feel great but you wear your body and immune system down more and it takes 10 times longer to recover.

 

Just as well you did not race Big%20smile Imagine they tested you...oops!!!

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout