Jump to content

GN Cycling

Diesel

Recommended Posts

Petoors vir president!

Daai verlangse familie van jou, BigH, het partykeer ander sienings gehad

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 116
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Ek se en ek se weer ek is al lank uit aktiewe deelname in fietsry asook bestuur. Wat daar verander het en tans aan die gang is kan ek nie regtig pro aktiewe kommentaar oor lewer nie. Ek kan ook nie regtig kom met voorstell om dit te verbeter nie want sulke situasies is gewoonlik baie kompleks en vol van eie kasteeltjies en konigkryke wat enkeling volhou om daar te stel Die politiek in die situasies is baie meer gekopliseerd as die gemors wat ons deesdae in die Parlemint sien.

Wat ek wel sien is dat georganiseerde fietsry besig is om dood te gaan.

Wat ek wel nog sien is dat moungatte maar moungatte bly.

Hulle name verander wel maar moungatte is nou maar net 'n tipe mens. Soos jy mense kry wat daarin belangstel om fietsry te verbeter kry jy nou maar ook net moungatte. As hulle nie moun oor lisensies wat 1% van sy duur fiets gaan kos nie moun hy oor oor inskryfgeld wat 0' date='4% van sy duur fiets se kostes is nie. Pleks dat hulle ook hulle deel doen moun hulle net. In die lewe kry mens "givers" en "takers". Ek is veel eerder 'n "giver" want dan kan ek rustig gaan slaap want ek weet ek ek het my regmatige deel gedoen.

[/quote']

En instede van om te redeneer oor die saak ter hande kom oor met 'n seminaar oor moungatte.  Ai..ai...klink soos my Geskiedenis onnie.  Halfpad in die klas opgehou luister oor dit nie meer oor die topic gegaan het nie....

Om terug te kom.

Ek betaal R20 000 vir wiele.  Hoekom?  Hulle het 'n FUNKSIE.  'n DOEL.  Ligter = Vinniger.  Vinniger = Wen.

Die HO? fooi wat ek betaal vir 'n race het geen doel behalwe om die organiseerders ryk te maak nie.  (Praat nou van 'n resies wat swak diens /waarde vir geld lewer)

Oom praat van 4% van my fiets. 

Kom ons maak die sommetjies.  S? my fiets word 1 keer per jaar vervang.  (Eks 'n ryk gat wat moan so ek KAN)

Dit gee vir jou R20 000.00 belegging in my fiets.

Wat is my inskrywings kostes?

Net vir 2007.  Ek gaan nie details gee hier nie want dit is baie, maar my inskrywings koste vir wedrenne vir die jaar is R7 280.

Dit gee vir jou op 'n jaarlikse basis 36% van my fiets!!!

Sit dit op 'n gemiddelde fiets van R15 000 en jy kry 50% van die fiets se kostes.

Werk dit oor twee jaar en jy kry 100% van jou fiets se kostes.....

Kyk bietjie na die groter prentjie oom.  Ons ry nie net een race per jaar nie!!!!!!!

Link to comment
Share on other sites

Ek se en ek se weer ek is al lank uit aktiewe deelname in fietsry asook bestuur. Wat daar verander het en tans aan die gang is kan ek nie regtig pro aktiewe kommentaar oor lewer nie. Ek kan ook nie regtig kom met voorstell om dit te verbeter nie want sulke situasies is gewoonlik baie kompleks en vol van eie kasteeltjies en konigkryke wat enkeling volhou om daar te stel Die politiek in die situasies is baie meer gekopliseerd as die gemors wat ons deesdae in die Parlemint sien.

Wat ek wel sien is dat georganiseerde fietsry besig is om dood te gaan.

Wat ek wel nog sien is dat moungatte maar moungatte bly.

Hulle name verander wel maar moungatte is nou maar net 'n tipe mens. Soos jy mense kry wat daarin belangstel om fietsry te verbeter kry jy nou maar ook net moungatte. As hulle nie moun oor lisensies wat 1% van sy duur fiets gaan kos nie moun hy oor oor inskryfgeld wat 0' date='4% van sy duur fiets se kostes is nie. Pleks dat hulle ook hulle deel doen moun hulle net. In die lewe kry mens "givers" en "takers". Ek is veel eerder 'n "giver" want dan kan ek rustig gaan slaap want ek weet ek ek het my regmatige deel gedoen.

[/quote']

Hendrik as jy dink DIT is erg moet jy hoor hoe MOUN klub lede op die fiets met 'n oefen rit, as daar gevra word vir donasies van R5 vir die back up voertuig se brandstof dan word daar gemoun( is GETEEF NIE 'n Beter woord nie), dan is daar mense wat nie in die klub behoort wat ook saamry en nie betaal nie maar as iets verkeerd gaan of iets is nie in plek nie dan word daar weer van voor af "gebitch en gemoun"

As die klub 'n race aanbied is almal se bekke groot oor wat hulle sal doen en wat hulle sal gee en op 99 is die een se hond dood en daai een se kat het nou net kleintjies gekry en oooooooo ja daar is mud wrestling op mnet en f0ktog ek kan dit nie mis nie.

Gelukkig is ek ook een van die givers , so as iemand deur my post ge-afronteer voel tough sh*t, as die skoen jou pas trek hom aan.......
sammajoor2007-06-27 04:38:16
Link to comment
Share on other sites

Ja Sammajoor, mense se jy is grootbek, maar hulle kan maar gerus se dat jy 'n ware "giver" is.  Fietsry het meer sulke mens nodigSmile

Link to comment
Share on other sites

Ai as ek so na julle luister onthou ek skielik daar is bais fietsryers wat nie baie bright is nie.

Link to comment
Share on other sites

Ai as ek so na julle luister onthou ek skielik daar is bais fietsryers wat nie baie bright is nie.

Ja nee kyk....laat ons nie eers begin met mense wat argumenteer/redeneer/praat met hulle self nie.....
Link to comment
Share on other sites

Spinnekop ..... het iemand in 'n vertrouensposisie oor Boela  by jou geskinder wat hy nie veronderstel was om dit te doen nie .....mmmmmm???????

Wat die kostes behels. Ek se weer gaan hardloop dan het jy net tekkies nodig nie..... al wat ek sien is dat jy al hoe meer en meer moun en nie jouself bereid verklaar om dinge te verbeter nie..... nog steeds 'n "taker"

Ek was ook so todat die kinners gekom het. Die "eie ekke" was baie baie belangrik in my ou onbelangrike lewetjie...... toe kom die kinners..... jag, patrone laai, skyfskiet, rally ry, CB radio's en al daai lekker goed was by die deur uit. Pannekoek bak, hotdogs maak, taai cooldrink verkoop en selfs eenkeer spookasem was my voorland. Toe se die kinners hulle moet Sondag Skool toe begin. Ons moes toe elke Sondag in die Kerk wees. Later was ek Diaken en later Hoofdiaken.

Dit gaan al julle jong energieke fietsryers nog tref soos 'n groot tjorts. Dit is dan waar julle gaan leer...... sonder dat jy dit kan teenstaan ..... om givers te word. Dit is nogal 'n traumatiese transisie. geniet maar julle "sorgvrye" dae as "takers"
Hendrik Petoors2007-06-27 05:33:09
Link to comment
Share on other sites

Ja Hendrik Petoors het ook maar agter gekom die manne in die vertrouens posisies kan nie gehuime vir hulle self hou nie.

Link to comment
Share on other sites

Spinnekop ..... het iemand in 'n vertrouensposisie oor Boela  by jou geskinder wat hy nie veronderstel was om dit te doen nie .....mmmmmm???????

Nee wat oom.  Ek is al 3 jaar op die Hub.  Mens leer vinnig van skryfstyle' date=' s?goed ens.  Veral as die kinders afrikaans praat dan tel jy hom vinnig op.......Nie rerig Rocket science nie.

Daar is net EEN alias wat my nog puzzle......

Wat die kostes behels. Ek se weer gaan hardloop dan het jy net tekkies nodig nie..... al wat ek sien is dat jy al hoe meer en meer moun en nie jouself bereid verklaar om dinge te verbeter nie..... nog steeds 'n "taker"

Ek was ook so todat die kinners gekom het. Die "eie ekke" was baie baie belangrik in my ou onbelangrike lewetjie...... toe kom die kinners..... jag, patrone laai, skyfskiet, rally ry, CB radio's en al daai lekker goed was by die deur uit. Pannekoek bak, hotdogs maak, taai cooldrink verkoop en selfs eenkeer spookasem was my voorland. Toe se die kinners hulle moet Sondag Skool toe begin. Ons moes toe elke Sondag in die Kerk wees. Later was ek Diaken en later Hoofdiaken.

Dit gaan al julle jong energieke fietsryers nog tref soos 'n groot tjorts. Dit is dan waar julle gaan leer...... sonder dat jy dit kan teenstaan ..... om givers te word. Dit is nogal 'n traumatiese transisie. geniet maar julle "sorgvrye" dae as "takers"

Oom het my alweer op lyntjie 2 verloor.

Die thread haan oor hoekom GNC agtertoe gaan.  Nie of ek 'n giver of taker is nie.  Ek weet hoe my pa my groot gemaak het en wat ek is.  Ek het nie iemand nodig om my te vertel nie.

GNC sukkel.  Die kanale is daar om iets te doen maar dit word nie gebruik nie.  So voort sal ons sukkel.  Wag maar vir die sogenaamde givers om te begin give.
Link to comment
Share on other sites

Lewenslesse is al manier hoe ek dit kan stel. Lees maar lyntjie twee weer 'n keer, want soos jy destyds geworry het as 'n rookie fietser oor vasvoete of gewone trappe is die scenario wat ek beskryf jou/julle voorland.

Onthou die mense by GNC, CSA en ANC is deur die poeples ingestem. Die proses was demokraties (dit sluit dus jou stem in) Dit is ons/julle prerogatief on hulle uit die kussings te haal en die vrot kussings te vervang. As die proses nie demokraties genoeg was volgens jou/julle nie is dit nog steeds binne jou magte om die proses te vernader of reg te skaaf.
Hendrik Petoors2007-06-27 05:52:32
Link to comment
Share on other sites

Diesel' date=' Rabubi, NoChain en Spidy hoekom organise julle klubs nie 'n race nie?

[/quote']

Ek weet ou spidey is 'n lui bl|ksem, dis dalk hoekom hy nie wil nie!  En Crux is te besig, maar spidey is lui!

Link to comment
Share on other sites

Ek weet ou spidey is 'n lui bl|ksem' date=' dis dalk hoekom hy nie wil nie!  En Crux is te besig, maar spidey is lui!
[/quote']

Ek wag vir jou......Vrydag is dag waar die luiheid sy kop sal uitsteek.....http://s3.amazonaws.com/advrider/DirtDOG.gif

Ek moet Vrydag RUS!!!  Saterdag kan ons praat, onthou net, ek praat nie op my fiets nie..........

Link to comment
Share on other sites

Diesel' date=' Rabubi, NoChain en Spidy hoekom organise julle klubs nie 'n race nie?

[/quote']

Ek weet nie.  http://s3.amazonaws.com/advrider/ne_nau.gif

Link to comment
Share on other sites

Diesel' date=' Rabubi, NoChain en Spidy hoekom organise julle klubs nie 'n race nie?

[/quote']

Dis maklik om te se reel 'n race maar dan is daar klubs wat races reel en dan die ware ontvager deur die ore te werk

Byv: ek reel 'n race en die "Charity" is Centurion Hospice, neem ek as die organiseerder so baie van die geld dat die charity eintlik niks kry nie en die klub se finansies is weer OK vir die res van die jaar, dan kan ek sommer vir my klub nuwe fiets ry klere ontwerp en teen 'n "bargain" aan my lede verkoop.  Wie is nou die wenner , ons is  maklik om te se ons gee geld vir hierdie en daardie maar ons dink eerste aan ons eie koningkryk voor ek behoeftiges sal raaksien

My R0.02c werd
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout