Jump to content

GN Cycling


Diesel

Recommended Posts

Hi Fyndraai' date=' was so pas op gnc.co.za sorry man kry geen datum vir die volgende vergadring nie. Het well n cool?atvertensie van Teazer gesien. GTchick,?noem maar net wat almal oor praat. Al die GN lede wat ek ken is baie ongelukkig oor stand van sake,?die volgende vergadering is ??En die algemene jaar vergadering ??

 

?

 

Ek het n voorstel ! Inplaas dat al die verskillende klubs hulle ding doen, dat ons?een maal n maant bymekaarkom, die wenner kry n hout blok met n brass plaatjie op. Ons soek nie water tafels en t hemde nie ?

 

Wil net teen mekaar "Race" !!!?
[/quote']

 

 

 

Diesel lees weer my post of kry iemand wat kan lees om dit te lees vir jou.

 

 

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 116
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

 

Ou boela' date=' me and the wife (toe sy nog gery het) went there.  The 28km was R40p/p, and then the additional R15p/p for a temporary GN license.  O ja, and then the drive from Kempton, the beer and chow afterwards, etc, etc.

[/quote']

 

Ewep jy praat mos nou pure bollie.

 

Boela, sonder om lelik te wees, maar was jy agter my toe ek die f%^ken lot geld moes uithaal.  Ek kan jou (uitgesluit die vrou) 2 ander nommers gee om te kontak.  So miskien moet jy jou woorde tel ou maat!

 

Link to comment
Share on other sites

Ek het n voorstel ! Inplaas dat al die verskillende klubs hulle ding doen' date=' dat ons een maal n maant bymekaarkom, die wenner kry n hout blok met n brass plaatjie op. Ons soek nie water tafels en t hemde nie ?

Wil net teen mekaar "Race" !!! 
[/quote']

 

Speke het twee byeenkomste op die 14de Julie en 18de Augustus by Rooiwal

 
Link to comment
Share on other sites

Clap Fyndraai. Miskien moet GNC meer aan die lede dink en nie hulle verkleineer nie. Inter aksie tussen GNC en die lede is  een van die probleme. Ek kan n tyd onthou toe GNC jaar vergadering nie een staan plek oor het nie.

Link to comment
Share on other sites

Diesel, miskien moet julle jul klub voorsitters aanmoedig om die GNC vergaderings wat maandeliks by Abraham Kriel kinderhuis plaasvind, by te woon.

 

Met die laaste vergadering was daar slegs 11 voorsitters van die 36 gerigistreerde klubs wat bygewoon het

 
Link to comment
Share on other sites

Dankie Backlash, my vraag weer eens is waarom word daar nie n memo na al die klubs stuur nie, dalk sal die ander 25 klubs ook daar wees.

Abrham  kriel kinderhuis moet n draai by Karsten Cycles maak, ek het n paar maande gelede n raam  en furk vir hulle gegee om te skenk, ek sien dit hang nog daar.

 

 

 
Link to comment
Share on other sites

Spinnekop en ewep..... hoeveel wedrenne het julle al gereel en bestuur? Julle is tipies van die moungatte wat pitch, grootbek in die blokke staan en brag, race en dan loop en kla die Coke was warm of die medalje is lelik. Besef een van julle hoeveel werk en arbeid gaan in die reel van 'n race in wat deur vrywillegers wat ook graag die race wil ry gedoen word. Raak eerder aktief betrokke by ge-organiseerde fietsry en hou op om "rides" met eksklusiewe ritte deur sogenaamde klublede te hou. Dit is negatief en help nie om die sport te laat groei nie. Verkoop eerder jou fiets en gaan join die 2000 ander hardlopers. Hulle sal lekker luister na moungatte soos julle. Julle flippant klip in die bos gooiery impress niemand nie want dit toon net wat julle attitude is.

Link to comment
Share on other sites

Dankie Backlash' date=' my vraag weer eens is waarom word daar nie n memo na al die klubs stuur nie, dalk sal die ander 25 klubs ook daar wees.

 [/quote']

 

Die dag as al die klubs by vergaderings opdaag sal fietsry in GN weer gesond en sterk raak

 
Link to comment
Share on other sites

 

Spinnekop en ewep..... hoeveel wedrenne het julle al gereel en bestuur? Julle is tipies van die moungatte wat pitch' date=' grootbek in die blokke staan en brag, race en dan loop en kla die Coke was warm of die medalje is lelik. Besef een van julle hoeveel werk en arbeid gaan in die reel van 'n race in wat deur vrywillegers wat ook graag die race wil ry gedoen word. Raak eerder aktief betrokke by ge-organiseerde fietsry en hou op om "rides" met eksklusiewe ritte deur sogenaamde klublede te hou. Dit is negatief en help nie om die sport te laat groei nie. Verkoop eerder jou fiets en gaan join die 2000 ander hardlopers. Hulle sal lekker luister na moungatte soos julle. Julle flippant klip in die bos gooiery impress niemand nie want dit toon net wat julle attitude is.[/quote']

 

Dalk dink oom so, maar ek was alreeds betrokke by 3 races in die Vaaldriehoek.  Is harde werk, maar ons het nie die mense wat kom race het try melk nie!

 

Ten tweede, is oom se stelling nie maar "kettle calling the pot black", i.e. Kremetart?

 

Link to comment
Share on other sites

Oom Hendrik.

 

Voor oom nou weer bloedruk opjaag.....Loop kyk wie is die persoon / club wat die MEESTE wedrenne ondersteun.  i.e.  uit wie maak die organiseerders die meeste geld....???????  TCS oom.  Ons race ELKE race in Pretoors en ondersteun links en regs.  Ek hardloop nerens nie - ek het niks gesteel nie....ek ry fiets!!

 

Dit uitgesort.

Ek WIL nie betrokke raak by die organisering nie.  Dit is nie wat ek doen nie.
En ek BETAAL vir 'n diens.  As die diens k@k is, het ek 'n REG om te kla!!  En dit maak nie saak hoeveel die diens kos nie.  As dit goedkoop diens is, kry ek waarde vir geld.....dis dan as daar WAARDE is!!! 

 

As hulle (organiseerders) nie bereid is om DIENS te lewer nie, moenie daarvoor geld vra nie!!!  Volg oom tot dusver?

 

Werk, arbeid, blah...blah....blah.....Ek hoor oom.  Ons as fietsryers waardeer dit. 

Maar gaan kyk ENIGE omgewing....werk, huis, sport.....jy kan hoe hard werk en swoeg en sweet...as jou werk HALFGEBAK en ONBEPLAN is, dan gaan iemand kla en kerm.  Doen iets reg, dan prys hulle jou!  Maklik genoeg?

 

 
Link to comment
Share on other sites

Die dag as al die klubs by vergaderings opdaag sal fietsry in GN weer gesond en sterk raak

 

 

Nee...nee.....daar sal net meer opinies wees oor hoe om iets te doen....dis nou maar die Afrikaner vir jou........Confused
Link to comment
Share on other sites

 

Oom Hendrik.

 

Voor oom nou weer bloedruk opjaag.....Loop kyk wie is die persoon / club wat die MEESTE wedrenne ondersteun.  i.e.  uit wie maak die organiseerders die meeste geld....???????  TCS oom.  Ons race ELKE race in Pretoors en ondersteun links en regs.  Ek hardloop nerens nie - ek het niks gesteel nie....ek ry fiets!!

 

Dit uitgesort.

Ek WIL nie betrokke raak by die organisering nie.  Dit is nie wat ek doen nie.

En ek BETAAL vir 'n diens.  As die diens k@k is' date=' het ek 'n REG om te kla!!  En dit maak nie saak hoeveel die diens kos nie.  As dit goedkoop diens is, kry ek waarde vir geld.....dis dan as daar WAARDE is!!! 

 

As hulle (organiseerders) nie bereid is om DIENS te lewer nie, moenie daarvoor geld vra nie!!!  Volg oom tot dusver?

 

Werk, arbeid, blah...blah....blah.....Ek hoor oom.  Ons as fietsryers waardeer dit. 

Maar gaan kyk ENIGE omgewing....werk, huis, sport.....jy kan hoe hard werk en swoeg en sweet...as jou werk HALFGEBAK en ONBEPLAN is, dan gaan iemand kla en kerm.  Doen iets reg, dan prys hulle jou!  Maklik genoeg?

 

 
[/quote']

 

Dankie Spidey.  As ek nou reg verstaan moet ek my eie fietswinkel begin want my LBS se diens is hond, of ek moet maar aanhou teruggaan?

 

Link to comment
Share on other sites

 

Dankie Backlash' date=' my vraag weer eens?is waarom word daar nie n memo na al die klubs stuur nie, dalk sal die ander 25 klubs ook daar wees.

 

?[/quote']

 

?

 

Die dag as al die klubs by vergaderings opdaag sal fietsry in GN weer gesond en sterk raak

 

?

 

 

 

Any sport union operates through its affiliated clubs. In fact the clubs ARE the union. The union is not this "super" organisation that tells the clubs this or that, but rather the other way around.

 

 

 

So donn't blame the "union" or the chairman if the clubs are too useless to attend the monthly meetings, or that the clubs canncel races at moment 99. Rather take this up with your club chairmen/women.

 

 

 

They will probably tell you that clubs are not made only of the "commitee" but rather its members, and that you should help out in the organisation and running of that race the club had to cancell at moment 99.

 

 

 

Therefore, take personal responsibility, get involved and kick some @ss.

Link to comment
Share on other sites

Ek se en ek se weer ek is al lank uit aktiewe deelname in fietsry asook bestuur. Wat daar verander het en tans aan die gang is kan ek nie regtig pro aktiewe kommentaar oor lewer nie. Ek kan ook nie regtig kom met voorstell om dit te verbeter nie want sulke situasies is gewoonlik baie kompleks en vol van eie kasteeltjies en konigkryke wat enkeling volhou om daar te stel Die politiek in die situasies is baie meer gekopliseerd as die gemors wat ons deesdae in die Parlemint sien.

 

Wat ek wel sien is dat georganiseerde fietsry besig is om dood te gaan.

Wat ek wel nog sien is dat moungatte maar moungatte bly.

 

Hulle name verander wel maar moungatte is nou maar net 'n tipe mens. Soos jy mense kry wat daarin belangstel om fietsry te verbeter kry jy nou maar ook net moungatte. As hulle nie moun oor lisensies wat 1% van sy duur fiets gaan kos nie moun hy oor oor inskryfgeld wat 0,4% van sy duur fiets se kostes is nie. Pleks dat hulle ook hulle deel doen moun hulle net. In die lewe kry mens "givers" en "takers". Ek is veel eerder 'n "giver" want dan kan ek rustig gaan slaap want ek weet ek ek het my regmatige deel gedoen.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout