Jump to content

GN Cycling

Diesel

Recommended Posts

Het nie 'n idee nie

Sammajoor, lyk my jy het 'n kannetjie wurms oopgemaak

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 116
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Speke, ek het niks gese wat enige iemand op enige manier by enige iets impliseer nie.  Moet asseblief nie my naam hierby insleep nie.OuchAngry

Link to comment
Share on other sites

Backlash ek dink jy en die Sammajoor is te geel om soos manne hier te s? wat julle eintlik wil s?.

Nee ek is nou net deur iemand ingelig oor wat die regte stand van sake is en dat ek deur hoor se op 'n dwaal spoor gelei is as ek enige klub op watter manier ook al in die verleentheid gestel het of ge-impliseer het vra ek hiermee om verskoning geen klub het homself of hulle bevoordeel

Kan hierdie threat asb nou 'n DOOD sterf

Sammajoor UIT
Link to comment
Share on other sites

Oxy' date=' ek dink nie jou klub val in die beskrywing wat Sammajoor geplaas het nie

[/quote']

Backlash I rest my case.

Hou op om my te impliseerAngry
Link to comment
Share on other sites

Backlash ek dink jy en die Sammajoor is te geel om soos manne hier te s? wat julle eintlik wil s?.

Nee ek is nou net deur iemand ingelig oor wat die regte stand van sake is en dat ek deur hoor se op 'n dwaal spoor gelei is as ek enige klub op watter manier ook al in die verleentheid gestel het of ge-impliseer het vra ek hiermee om verskoning geen klub het homself of hulle bevoordeel

Kan hierdie threat asb nou 'n DOOD sterf

Sammajoor UIT

Dit is absoluut nou geelgat wees. Die easy way out. Maar moeilik as jou bek groter as jou brein is.
Link to comment
Share on other sites

Geelgat is 'n Blackeyed Bulbul (Swartoogtiptol, Pyconotus tricolor, Roberts Nommer 568)..... ek het baie van hulle met die windbuks geskiet toe ek klein was. Hulle het die hoenners se kos opgevreet.

Link to comment
Share on other sites

Backlash ek dink jy en die Sammajoor is te geel om soos manne hier te s? wat julle eintlik wil s?.

Nee ek is nou net deur iemand ingelig oor wat die regte stand van sake is en dat ek deur hoor se op 'n dwaal spoor gelei is as ek enige klub op watter manier ook al in die verleentheid gestel het of ge-impliseer het vra ek hiermee om verskoning geen klub het homself of hulle bevoordeel

Kan hierdie threat asb nou 'n DOOD sterf

Sammajoor UIT

Andre praat jy uit ondervinding????????ClapClapClap

Dit is absoluut nou geelgat wees. Die easy way out. Maar moeilik as jou bek groter as jou brein is.
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout