Jump to content

GN Cycling

Diesel

Recommended Posts

Diesel' date=' Rabubi, NoChain en Spidy hoekom organise julle klubs nie 'n race nie?

[/quote']

Ek weet nie.  http://s3.amazonaws.com/advrider/ne_nau.gif

Nie lus nie?  Onder werksdruk?  Dalk probleme by die huis? Geek

ewep2007-06-27 08:48:12

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 116
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Nie lus nie?  Onder werksdruk?  Dalk probleme by die huis? Geek

Bring Saterdag 'n ekstra asma pompie.  Sal jou verduidelik van al die probleme.  (Ek gaan jou breek!) 
Link to comment
Share on other sites

Nie lus nie?  Onder werksdruk?  Dalk probleme by die huis? Geek

Bring Saterdag 'n ekstra asma pompie.  Sal jou verduidelik van al die probleme.  (Ek gaan jou breek!) 

HIJACK!!!!

Beteken dit Ewep gaan nie meer saam ons ry nie...???LOL
Link to comment
Share on other sites

Diesel' date=' Rabubi, NoChain en Spidy hoekom organise julle klubs nie 'n race nie?

[/quote']

Dis maklik om te se reel 'n race maar dan is daar klubs wat races reel en dan die ware ontvager deur die ore te werk

Byv: ek reel 'n race en die "Charity" is Centurion Hospice, neem ek as die organiseerder so baie van die geld dat die charity eintlik niks kry nie en die klub se finansies is weer OK vir die res van die jaar, dan kan ek sommer vir my klub nuwe fiets ry klere ontwerp en teen 'n "bargain" aan my lede verkoop.  Wie is nou die wenner , ons is  maklik om te se ons gee geld vir hierdie en daardie maar ons dink eerste aan ons eie koningkryk voor ek behoeftiges sal raaksien

My R0.02c werd

Watter klub is so nice.?

Asma pompie s? jy?  Pasop' date=' ek sal laat die suster my so vol goeters pomp voor die ride dat ek die ROOK uit jou uit ry.Clown

En jy, maergat, my breek, HA!!!!  Vet pense het hul voordeel...... Wacko

HIJACK!!!!

Beteken dit Ewep gaan nie meer saam ons ry nie...???LOL

Natuurlik.  Ek's bang vir spaaidie!!!  Hy's lus om my seer te maak, and vis girliepant are scared.

Link to comment
Share on other sites

Diesel' date=' Rabubi, NoChain en Spidy hoekom organise julle klubs nie 'n race nie?

[/quote']

Dis maklik om te se reel 'n race maar dan is daar klubs wat races reel en dan die ware ontvager deur die ore te werk

Byv: ek reel 'n race en die "Charity" is Centurion Hospice, neem ek as die organiseerder so baie van die geld dat die charity eintlik niks kry nie en die klub se finansies is weer OK vir die res van die jaar, dan kan ek sommer vir my klub nuwe fiets ry klere ontwerp en teen 'n "bargain" aan my lede verkoop.  Wie is nou die wenner , ons is  maklik om te se ons gee geld vir hierdie en daardie maar ons dink eerste aan ons eie koningkryk voor ek behoeftiges sal raaksien

My R0.02c werd

Watter klub is so nice.?

een van die grotes in Pretoria
Link to comment
Share on other sites

Vertel nog dit klink interesant. Die prentjie wat jy teken klink soos die wedren van Resbank. Hulle charity is 'n Hospice. Is dit hulle?

Link to comment
Share on other sites

een van die grotes in Pretoria

Mmmm, sal nogal interressant wees om te weet of dit wel Resbank is, aangesien daar nie vreeslik baie groot klubs in Pta is wat wedrenne aanbied nie.
Link to comment
Share on other sites

Diesel' date=' Rabubi, NoChain en Spidy hoekom organise julle klubs nie 'n race nie?

[/quote']

Dis maklik om te se reel 'n race maar dan is daar klubs wat races reel en dan die ware ontvager deur die ore te werk

Byv: ek reel 'n race en die "Charity" is Centurion Hospice, neem ek as die organiseerder so baie van die geld dat die charity eintlik niks kry nie en die klub se finansies is weer OK vir die res van die jaar, dan kan ek sommer vir my klub nuwe fiets ry klere ontwerp en teen 'n "bargain" aan my lede verkoop.  Wie is nou die wenner , ons is  maklik om te se ons gee geld vir hierdie en daardie maar ons dink eerste aan ons eie koningkryk voor ek behoeftiges sal raaksien

My R0.02c werd

Watter klub is so nice.?

een van die grotes in Pretoria

Sammajoor, wees asb. so gaaf en s? na wie jy verwys, omdat sulke beweringe ook nou ander klubs wat 'n Hospice as 'beneficiary' het, impliseer, soos jy sou opmerk in Boela en Angel se kommentaar.
Link to comment
Share on other sites

Oxy, ek dink nie jou klub val in die beskrywing wat Sammajoor geplaas het nie

As almal tussen die lyne gelees het< sal hulle kon lees wie die skuldige klub is maar ek kan se dat dit definitief NIE RESBANK IS NIE, dis iemand anders wat ook 'n groot race aanbied en oor hulle gulsigheid dat die race amper nie aangebied is nie, en dis ook nie die Satelite nie, lees tussen die lyne.

Ook wil ek verder se dat hierdie opinie is myne en myne alleen

Oxy as ek julle in die verleentheid gestel het vra ek omverskoning julle doen rein en eerlike werk met Hospice en ek sal NOOIT julle name in'n slegte lig plaas nie
Link to comment
Share on other sites

Dankie Sammajoor, dit word waardeer.

As klub is mens maar sensitief vir sulke dinge en ek wou net voorkom dat die "grapevine" hardloop.

Netnou beland ons op Son se voorblad! Wink

Link to comment
Share on other sites

[

As almal tussen die lyne gelees het< sal hulle kon lees wie die skuldige klub is maar ek kan se dat dit definitief NIE RESBANK IS NIE' date= dis iemand anders wat ook 'n groot race aanbied en oor hulle gulsigheid dat die race amper nie aangebied is nie, en dis ook nie die Satelite nie, lees tussen die lyne.

Ook wil ek verder se dat hierdie opinie is myne en myne alleen

Oxy as ek julle in die verleentheid gestel het vra ek omverskoning julle doen rein en eerlike werk met Hospice en ek sal NOOIT julle name in'n slegte lig plaas nie
[/quote]

As dit nou nie Resbank is nie, is dit dalk Centurion?  Of miskien is dit dan Speke?  Kom nou, hou op om ons die heel tyd aan die raai te sit en s? tog wie dit is. 
Link to comment
Share on other sites

Dankie Sammajoor' date=' dit word waardeer.

As klub is mens maar sensitief vir sulke dinge en ek wou net voorkom dat die "grapevine" hardloop.

Netnou beland ons op Son se voorblad! Wink

Oxy PM my dan sal ek jou se wie die klub is 

[/quote']
Link to comment
Share on other sites

Ek sal graag wil weet na wie jy verwys. Sammajoor kom vertel ons. Of Backlach kan jy vir ons s?.

Speke2007-07-02 04:03:22
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout