Jump to content

Recommended Posts

Will this ever stop? Or is is just another aspect of life in SA that we have to accept unwillingly?

 

Boewe teiken fietsers ?l meer

2010-05-02 22:53

Andr? Damons

Selfs fietsryers is nie meer veilig as dit kom by misdaad nie.

Twee bergfietsryers het eergister die soveelste slagoffers geword van vermoedelik ?n kaperbende wat bergfietsryers in ?n natuurreservaat noord van Johannesburg teiken.

Die fietsers is by die Northern Farm-natuurreservaat van hul duur fietse en ander items beroof.

Twee weke gelede is twee ander fietsryers op soortgelyke wyse in dieselfde omgewing, ?n gewilde plek vir bergfietsryers, aangeval.

Volgens me. Heidi Twiss, ?n fietsryer van Club 100 wat met die twee beroofde fietsryers gepraat het, het die jongste voorval eergister omstreeks 10:00 op een van die mees ge?soleerde plekke op die fietsryroete naby die N14-hoofweg gebeur.

Twee mans het hulle as voetgangers voorgedoen, maar voor die fietsryers ingespring en ?n pistool en mes te voorskyn gebring.

?Die rowers het als gevat ? hul fietse, selfone, rugsakke, sonbrille, hemde, skoene, valhelms, toerusting, als. Dit is vreeslik,? het sy gister ges?.

Die twee fietsryers moes sowat 5 km in net hul fietsrybroeke na die klubhuis van die natuurreservaat loop.

Die fietsryers wat twee weke gelede aangeval is, is ook van hul klere beroof.

Mnr. J.J. Botha, ook ?n bergfietsryer, het gister aan Beeld vertel hoe vermoedelik dieselfde mans en nog ?n makker hom in Desember op pad na Northern Farm voorgel? het. Die werkwyse was dieselfde.

?Hulle het my in die veld ingedwing.

?Een van hulle het met sy knie? op my rug gesit en ?n ander een het my kop in die gras ingedruk.?

Volgens hom het die rowers gedreig om hom te skiet as hy dit sou waag om na hulle te kyk. Een van die rowers het die magasyn uit sy pistool gehaal en Botha gewys daar is koe?ls in.

Botha is van sy fiets ter waarde van sowat R60 000 en ander persoonlike goedere soos sy selfoon, iPod, kontant en sonbril beroof.

Mnr. Andrew Bennett, nog ?n fietsryer, het op die Cycle Lab se webwerf geskryf hy en nog ?n fietsryer is ook in Desember deur drie mans van hul fietse, skoene en brille beroof toe hulle van Northern Farm na die Broadacres-sentrum op pad was.

Mnr. Simon Nash, voorsitter van die Northern Farm-ontspanningsgroep, het gister ges? vyf voorvalle het al vanjaar by die plaas gebeur waar fietsryers beroof is.

In al die gevalle was die werkwyse feitlik dieselfde en het die rowers die slagoffers se fietse en ander persoonlike besittings gevat.

?Dit is ?n groot probleem,? het Nash ges?. ?Ons moet dit stop voordat mense seerkry.?

Hy vermoed die rowers kom van die nabye Diepsloot-plakkerskamp.

Mnr. Johan Coetzee van die webwerf Mountain Bike SA het ges? bergfietsry is ?n vinnig groeiende sport, maar raak gevaarlik weens voorvalle soos di?.

?Dis ?n bekommernis. Mense moet in groter roepe ry en meer bedag wees,? het hy ges?.

Fietsryers is vroe?r vanjaar ook in Centurion geteiken. Me. Mathilda Barnard is in Januarie met ?n mes in die nek deur rowers gesteek en langs die voetpaadjie gelos waar sy gery het. 

Link to comment
https://forum.bikehub.co.za/topic/71280-do-we-just-accept-and-carry-on/
Share on other sites

  • Replies 162
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

And I made a decision this weekend not to read the news anymore... Anyway, yes, that?s life in SA. I cycle with a shock gun and pepper spray in <?: prefix = st1 ns = "urn:schemas-microsoft-com:office:smarttags" />Tokai Forest. The funny thing is I'm not even afraid anymore. I'm angry. I would stay clear of me. Touch my (beautiful girlie) bike and die!

F*k.

Pepperspray is not going to help you at all. Illusion of safety is all it is. Northern's was basically the last place I could cycle with my fiance and feel (relatively) safe. Nowhere else to go since she is not really into the technical stuff. This really pisses me off.

Northern's - ruined by no good scum of the earth.

Spruit - ruined by no good scum of the earth.

Groenies is probably next.

 

As usual the victims will be called upon do their part. Ride in bigger groups, don't ride here or there, create policing groups and on and on and on. It's the same with crime in our suburbs. I put up a high spiked fence, I install an expensive alarm, I pay radio control room, I pay armed response, I stand guard over the cars parked at my house during my wifes classes, I watch my neighbors house but when somebody in my street gets killed we're told that the community should get involved to solve crime. WHAT ARE YOU DOING WITH MY #$@# TAX MONEY! Should the government not be doing something or am I mistaken?

I used to love Northern farm & after going to ride there a couple of times beginning last year seeing all the rif raf walking around freely there with no care in the world red alarm bells rang in my head, saying to myself that this is just an invite for danger. I now dont go there unless there is a race on.

 

Simply put people, we are even being rid of places to ride our bikes - best part is its humanly powered. not even an engine between the legs.

 

im beginning to actually find it hysterical how out of control everything is.

 

Im my own power, there is nothing i can do but when there is power in numbers like they like doing then something can be done but unless we all get off our butts & do something about it as a group - all will stay the same. Sorry to say this people, but us whites are rather slapgat when it comes doing something, yes there are those that try make a difference but when it comes down to the hardcore we just sit back including me saying - SOMONE ELSE WILL DO IT, & IT WILL NEVER HAPPEN TO ME

 

just my 2c for today - have a good day all

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout