Jump to content

Final team for worlds


Groot Lem

Recommended Posts

  • Replies 194
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

sjoe amoryn,as daai boodskap van crux nie jou gaan 'inspire' nie dan weet ek nie! train hard girl! Yolandi gaan wit warm wees omdat sy nou lank 'oor die water' gery het,en in die tour de france femini gery het. Ronel en sy is KM team mates,hul ken mekaar,hul sou goeie duo gemaak het!

Link to comment
Share on other sites

Hot off the press!!! - Ronel van Wyk just resigned from Professional Cycling, Konica Minolta and ALL other related cycling matters ... What a MASSIVE loss to SA cycling ...! 

Link to comment
Share on other sites

I would send all current SA Champions to the Worlds out of respect for being the counties champion.

 

Lange would do much better than Perry any day. Because you ride for Barloworld means jack to me.

 

As for Ronel, well that's just stupid in not sending her. Who ever selects our National Teams has clearly stuffed this one up.
Link to comment
Share on other sites

ek dink dis is absoluute bulsh*t!! ek kan nie glo Ronel is nie gekies nie, dit laat my ernstige vra afvrae of daar nog 'n toekoms vir Suid-Afrikaanse vroue in fietsry is?? Volgens watter kriteria word jy gekies,  want Ronel het als voldoen, sy is S.A champ en amper elke classic 'n top 3 posissie gekry en Anriette en Minette wat volgens my niks behaal het nie word in die span gesit!!

 

Ek verstaan Minette is goed is vir die toekoms maar sover die jaar het sy nog nie haarself bewys nie en gaan dit nie oor wie goed op die oomblik is nie???

 

Wat cruxpearl se is 100% reg, wat het Anriette die jaar gedoen? Laas jaar toe sy oorsee gerace het, was daar gese dat sy nooit weer oorsee gestuur gaan word nie want sy kan nie oorsee race nie.... en nou word sy sommer worlds toe gestuur?

 

Word jy gekies oor hoeveel die selectors van jou hou of omdat jy regtig goed is? en moet jy as ryer altyd stilbly as iets nie regverdig gedoen word nie??

 

as iemand my dit kan antwoord sal dit baie waardeur word!!
Link to comment
Share on other sites

Ek reik iets stink.Waar is Hunter? Waarom nie Ronel nie ?

 

Carinus , jammer ou vriend. Die ou gesegde se mos : N nuwe besem vee altyd skoon. Joune het nie lank gehou nie. Seker maar n mass production besem wat jy gekry het.

 

Wat maak Perry in die span. Wat maak mc Donald in die span.

 

Ons sal wel gou uitvind waarom Hunter nie ry nie. Ek ruik iets stink.
Link to comment
Share on other sites

jyt als goed opgesom cherise! En mense vra of sa fietsry ooit gaan reg kom? Daar sal drasties iets moet gebeur! Is dit waar dat Ronel bedank het cherise? en is dit oor di selection skande?

Link to comment
Share on other sites

Maar hoekom resign Ronel van haar span of is dit nou nog net 'n rumor

want ek sien die ou het net 4 posts agter sy naam wat die claim maak? Dis mos nie haar span se skuld nie? Dit is die keurders??

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout