Jump to content

sias

Members
  • Posts

    1351
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by sias

  1. Ou maat, soos die wind nou waai gaan ons almal ons gatte sien! Ons kan die roete verander en op die N1 Bloemfontein toe ry. Ons sal maklik by die karre kan hou met die wind van agter af.
  2. Take things in our own hands! I like that!!! Give me a month and enough rope and bullets and a cane to get some discipline into the kids...
  3. malvb - jy kan vir die bliksems wegjaag, maar jy sal f.kken vinnig moet ry om vir hulle .38 of AK 47 rondtes weg te jaag. Die f.kken goed het geen siel nie en gee nie om wie of wat jy is nie. Hulle is laer as langk.k op die seebodem en verdien nie om om die aarde rond te loop nie, maar jy kan hulle nie vrekskiet nie want ons "demokratiese governmunt" gee hulle meer raegte as vir jou wat belasting betaal en volgens die wet leef. En die regering sal niks doen om die wetteloosheid te stop nie want dit gaan beteken jy vat 99% van die bliksems se ondersteunersbasis moet toesluit of hang of vrekskiet en wie gaan hulle dan weer instem?
  4. As hulle langs/agter die voertuig gery het en nie bewus was wat die bestuurder gaan doen nie, kan mens nie eintlik die vragmotorbestuurder kwalik neem nie. As 'n motor van agter af in 'n ander motor vasry is dit suiwer sy skuld - dieselfde geld as die motor gedraai het en die ander motor ry in sy kant vas. Dit klink of die bestuurder nie die fietse gesien het nie. Dis nie asof hy daarop uit was om die outjies raak te ry nie.
  5. Mmmm Johan, lyk my ek is nie die enigste een wat dink jy is 'n... toemaar, daar's kinders op die site... Lekker naweek vir jou...sias2007-08-30 23:10:05
  6. I must bow to Johan Bornman's superior knowledge of all things cycling! I thought Asker Jeukendrup would know what he was talking about, but apparently he is a twit according to Johan. Not every one is a budding Einstein with several PhD's in astrophysics and rocket science. With knowledge I do have, I seem to be doing OK on the bike, so I'm probably not that stupid...
  7. Wat? S? jy ons Vets is stadig? Die bronne wat ek gelees het, het 3 kategorie? getoets: Elite, gemiddeld, en ondergemiddeld en vir al drie was dit dieselfde resultate - aero wen tot by 6% en dan begin gewig 'n rol speel. Ek sal weer die bron gaan soek en seker maak... sias2007-08-29 06:48:06
  8. Tot op 6% gradient speel aerodinamika 'n groter rol as gewig, maar daarna begin gewig al hoe groter rol speel (obviously). Dis ook nie net die gewig nie, maar ook waar dit verloor word. As jy bv 1kg op die wiele verloor, gaan dit jou baie meer baat as om 1kg op die raam te verloor. Die wiele beweeg en die raam is staties relatief tot alle dele op die fiets. Jy het baie minder energie nodig om bv 'n Zipp 202 (1050g) aan die draai te kry en aan die draai te hou as 'n Mavic Open Pro met 32 speke (1900g). Op 'n 13km klinm gaan jy definitief die verskil agterkom en in die tye sien.
  9. Hoekom nooi Andrew nie die grootkoppe van CSA en die keurders ook op Supercycling nie? Dan kan hulle mos hulle kant van die saak stel en kan almal weet wat aangaan. Wonder of hulle sal instem...
  10. Ronel het niks terug gehou nie en duidelik dit gestel dat sy uitgelaat is weens politiek agv dinge wat gebeur het by wedrenne waar sy betrokke was. Sy het niks gehad teen die dames wat wel gekies is nie, maar wel teen die mense wat die kies werk gedoen het. Sy het geen name genoem nie en genoem dat sy met die keurders in gesprek was en regshulp gaan inwin om na die hele storie te kyk. Sy het ook genoem dat sy in 'n stryd gewikkel is om vroue ryers dieselfde erkenning en prysgeld te gee as die mans en dat dit deel is van die rede dat sy uitgelaat is. O ja, en mens kon sien sy was highly pissed off oor die hele storie...sias2007-08-29 00:13:24
  11. With what would you "squelch" that thing? That guy will rip off your foot and beat you over the head with the bloody side. I'd say get a .45mm Desert Eagle and stand well clear as those f.ckers can jump!
  12. I think the old deraileurs could still be configured to change both the 8 and 9 speed cassettes, but I don't think they can be made to shift 10 clicks even though the casette width is the same. Let us know what happens...
  13. Rear deraileur, cassette and STi's...
  14. sias

    Hobbies

    Bonking! En nie die soort wat jy op die fiets doen nie! Min meisies wil vrywillig meedoen in die stokperdjie - jy moet gewoonlik eers blomme koop en allerhande beloftes maak. En as jy dink vlieg en fietsry is 'n duur stokperdjie...! Op 'n ernstiger noot: lees, klank installasies in karre, A/V stelsels ens, en dan die grote - fietsry.
  15. sias

    Race radios

    Mmmm Beesblaas, is jy 'n Pro of Elite ryer? Ek sien jou nie op die seeding index nie, nie eers een wedren nie. Of ry jy onder 'n skuilnaam?
  16. Nice foto Sunblock. Watter een is jy? Die een wat voor die kamera verbyloop of die outjie links voor met die bottel in die hand?
  17. Waar sien julle Tshepo se posts? Ek kan dit nie sien nie, of was dit dalk op 'n ander onderwerp, of afgehaal deur die Mods? Klink vir my na 'n troll...
  18. Nini is still a rookie, only 12 posts. He/she is probably still learning...
  19. Vet is the Afrikaans for fat. If it was supposed to be about veteran racing, it would have read: "Veteraan Davel wil keurders 'n ding wys", veteraan being the Afrikaans for veteran. See? Easy...
  20. Ek ry eers more oggend 07h00. Dalk sien ek julle by een van die 1-stops op die N4. Ek ry 'n silver Volkswagen Transporter. Kan nie wag nie!
  21. Aaahhh, ek sien nou eers die twee TCS spanne, sorry. Waai net as julle verbykom...
  22. Hier begin die bitchery al klaar! Fiona en haar span is meeste van die tyd by die bergfietsrenne betrokke en ek dink nie hulle ken die padfiets manne so goed nie. Die toer was laasjaar 'n reuse sukses omdat die mense 'n baie gesellige groep was, maar soos ek in 'n vroe?r pos ges? het: Dit lyk of die hele gees van die toer die jaar gaan verander" Christie - as jy dink die Lappies boeties gaan hulle laat injaag deur 'n klomp outjies van D-groop, maak jy 'n fout... Ek sien Donovan van Gelder en Lee Muir spring saam met my in B weg.
  23. sias

    Tubbies....

    Hey! Wat het jy teen Zipps? Daar is 'n definitiewe verskil tussen "Contact" gom, houtgom en "tubby"- spesifieke gom. Ek gebruik Continental se Tubby gom en dit is baie sterker as die ander gomme en dit mors nie so baie nie. Daarmee bedoel ek dit los nie so baie gom wat jy moet afkrap en skuur om die rim skoon te kry nie.
  24. Saam is jy en jou fiets moer lig. Ek weeg nou 76kg en my fiets is 6.9kg - 83kg totaal. Ek moet nog 1kg verloor. Jy lyk seker soos Rasmussen... As jy 'n fiets kry wat UCI wettig is (6.8kg) gaan die manne sukkel om by jou te bly op die klimme...
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout