Jump to content

sias

Members
  • Posts

    1351
  • Joined

  • Last visited

Everything posted by sias

  1. Niks meer as die dikwiel wat ek in die 80's gery het nie. Myne het net modderskerms gehad...
  2. Ek het dieselfde probleem met Pro-trainer 5. Ek wil dit afhaal en weer pro-trainer 3 terugsit. Dalk 'n sagteware probleem?
  3. Jammer, ek sien dis alreeds bespreek... My bad. sias2008-10-12 22:16:59
  4. There should be a button on the menu bar on top where you can cycle between time and distance.
  5. What should we look at? I'm thinking in the region of R25 000 to R35 000.
  6. Dis my eerste een ook! Nogal opgewonde. Weet nog nie of ek moet gaan vir 'n carbon hardtail of dual suspension nie. As mens vir 5 tot 6 ure per dag op die pad gaan wees, gaan 'n d/s seker 'n beter opsie wees? Enige voorstelle?
  7. Kiwi, those wheels are the 808's. The ones Cruxie has on is the 1080's.
  8. F.k Cruxie, daai "age advantage" het my gister net mooi f-all gehelp toe die VB's verby my gekom het! Ek kon nie eers wielsuig vir 5km nie. Van daai "ou toppies" is moer sterk...
  9. Christie - hoor bietjie daar by Dilbert wat hy van die Scott Addict dink. Dit help nie jy vergelyk 'n 4 jaar oue ontwerp en tegnologie met die ander vervaardigers se nuutste aanbiedinge nie. Kom ons vergelyk appels met appels. MWNN - as jy begin praat van Colnago en Pinnarello begin die mense met hulle harte en emosies praat. Die Italianers het maar daardie uitwerking op mense as dit kom by ontwerp. Voor iemand vra - ek het nog nooit 'n 'Dale, Colnago of enige iets anders as my Scott gery nie, so ek kan nie praat uit ondervinding nie.
  10. Of course crime pays! Kyk na die karre wat die klomp in die regering ry! Dink jy hulle het daardie karre gekry deur harde, eerlike werk?
  11. Continental gom is skoner as gewone contact en dit klou soos dinges aan 'n wolkombers.
  12. Jip, was hy...
  13. I thought you looked a bit flat-ish...
  14. Ek eet ontbyt omtrent 2 ure voor die race. Drink 'n bottel Race Fuel in die uur voor die wedren. Gedurende die wedren drink ek twee bottels Race Fuel en eet een Fast Fuel bar of soortgelyk. Ek gebruik net die GU of Vooma as dit regtig nodig is. Daar by die Vets is daar nie eintlik tyd om meer as dit doen nie! Ek dink jou prestasie sal 'n redelike duik vat as jy net water gebruik want jy hernu nie jou energie wat jy verbruik nie en dit kan probleme veroorsaak. Ek gaan dit nie probeer nie!
  15. Hahahaeinafokhahabliksemditmoesseergeweeshethahaha!!
  16. sias

    What Wheels?

    Ja-nee asb Bikemax! Moet net nie s? dis beter om gewig op die wiele te spaar as op enige ander deel van die fiets nie! Dis al bespreek ad nauseum! Tubbies ry baie lekkerder en kry definitief nie soveel "snakebites" soos clinchers nie.
  17. Ek dink die persoon het 'n goeie spyker nodig - en nie die metaal tipe nie...
  18. Julle ouens het te veel f.kken geld....
  19. Pops, as die girl volgende keer weer haar bek rek en niks doen nie, moet julle haar eenvoudig net gutter of uit die groep uit boelie. As sy so 'n vuil bek is, moet sy kan vat wat sy uitdeel. As sy weer vir jou s? om die voorste groep te vang, s? jy net vir haar om dit self te doen, of soos Colonel dit so mooi stel "STFU en gaan sit agter in die bondel waar jy nie kan k.k aanjaag nie."
  20. Whoa Nellie! Die "regering" van die land het nie 'n saak met "verteenwoordiging van verskillende rassegroepe" in sport nie. Die twee oorwegend "wit" sporte is nog die enigste sporte wat enigsins iets bereik en dis vir hulle 'n doring in die vlees. Hulle sal nie rus voordat dit ook, soos sokker, heeltemal opgedonner is nie. Hulle is uit op 'n mag speletjie om alles in die land tot op hulle vlak af te trek en te vernietig. En fandacious - Nellie is reg dat PDI's sokker verkies en as jy na die res van Afrika kyk sal jy ook sien dat daar net een of twee lande is wat 'n kompewterende span het. Hoeveel Afrika lande het spanne in die rugby w?reldbeker toernooi gehad? En in die sokker w?reld beker?
  21. 1.78m en 78kg met 3kg om te verloor. Vet % - te veel... IanJ - they're complaining with a black forest cake under the arm. Skinnyman - jy kan seker nie jou arms optel nie want anders gaan jy deur jou eie hol val!sias2007-10-16 04:21:36
  22. Die verskil kan inkom daarby dat een van julle se wiele se omtrek nie korrek gemeet is nie as jy kyk na die verskil in afstande - 83.4 vir Hype en 91.4 vir MtbCpt. Die persentasies vir op-, en afdraend en gelyk pad moet egter nog steeds ooreenstem.
  23. Turboman - bedoel jy nie dalk Cedar Vadek ipv Vedar Vadek nie? Ek is ook in VA - geel rooi en blou Potchefstroom klub klere...
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout