Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 105
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Miskien kan die dude wat die bike incheck luister wat ek se? Ek het gevra hulle moet dit afhaal nes ek gevra het om die speedo reg te maak.

Ek dink dit sal die maklikste wees om `n kursus by te woon waar hulle jou fisies in `n werkswinkel leer om jou fiets te diens.

Weet iemand waar so iet beskikbaar is?

Ek kan nie glo die mense gaan so te kere nie? EK betaal R500. Vat `n lap en maak die bliksemse fiets skoon. Knip die garings van die wiele af want hulle hoort nie daar nie - ek betaal jou om my fiets in optimum kondisie te kry, nie om die ratte skoon te maak en hom netso terug te gee nie. Vee asb die grease merke van die raam af want dis `n padfiets. Trek halwe stickers af want obviously lyk dit crap. As jy twyfel VRA my.........

vir R500 kon jy 'n nuwe speedo gekoop het!!

Posted

Dankie vir die yellow saddle link.

Dit is `n padfiets. Hoe vuil kan hy nou wees en hoe lank kan dit rerig die ou vat om hom skoon te maak? (ek voel 30 minute is effe lank)

Miskien verwag ek te veel want hulle was altyd my kar as ek hom laat diens.

Elkgeval dit is duidelik dat elkeen `n ander idee het van wat ingelsuit moet word.

Kan die hubbers van oorsee dalk se hoe dinge daar werk?

Nee Kerneels, ek gaan so elke 6 maande hospitaal toe vir `n diens dan bad hulle my sommer.

Kyk dit gaan alles oor wat jy verwag en wat die mech dink jy will jy, hoe kleiner jy die gap kan hou hoe beter. Die grootste fout wat ek dink n mens kan maak wanneer jy jou fiets laat diens is om te verwag dat daar n checklys van dinge is soos met n kar. Wat ek waardeur van my mech is dat spesifiek vra wat ek gedoen wil he. Ek drop nie die bike af en se ek wil n "major" service he nie, ons maak n lys saam van dinge wat ek gedoen will he. Eerste prys is om van die goed self te doen. Ek doen nie pivots, shocks and vurke nie, die res het ek tools voor en die internet :thumbup:

Posted (edited)

Dit is garings wat uit die band uit kom. Daar was 3 en hulle was elk so 15cm lank. :o

Stuur asb 'n foto van die fiets asb!

Edited by ROWER
Posted

In my opinion the days of "conventional" bike servicing are over. How do you service a bike with sealed wheel bearings, sealed headset bearings and sealed BB bearings? Smear a thin line of luminous grease on the threads and charge the same as if they were all servicable ball bearings? I check the bike over with the owner, LISTEN to what he needs done, fix the issues and charge accordingly. Bike valet service takes time and I charge for time.

+1 What exactly is the R500 for in a "service"? Everything on a bike these days is check and replace if needed. The most you can do if the sealed bearings are all fine is check the gears (mine haven't changed in 6 months), oil the chain (which any muppet can do) and give it a wipe (likewise anyone can do it).

So what exactly do people pay bike shops for?

Any components you buy comes with full installation instructions - invest in some tools and bob is your uncle.

Scrap that - I'll service your bike for R500 - I'll even remove your insulation tape and Epic sticker...

Posted

Dit is garings wat uit die band uit kom. Daar was 3 en hulle was elk so 15cm lank. :o

:clap: :clap: :clap:

Now I get it, you have been playing with us, sort of like an April fool's joke in October.

Here we all go off on a tangent thinking you were serious :thumbup:

Posted (edited)

Dit is garings wat uit die band uit kom. Daar was 3 en hulle was elk so 15cm lank. :o

Do you mean threads from the actual tyre casing?

Edited by TNT1
Posted

Dit is garings wat uit die band uit kom. Daar was 3 en hulle was elk so 15cm lank. :o

I think the threads from your tyres on your spokes should be the least of your worries... might be a good idea to start shopping for new tryes!!

Posted

Just on sealed cartridge bearings: You can service them in case of emergency. It is possible to lift the seal on the bearing, degrease then regrease and if you did not destroy/bend the seal, you can put it back and keep going. I do this as needed to prolong the life of the bearing.

Posted

I think the threads from your tyres on your spokes should be the least of your worries... might be a good idea to start shopping for new tryes!!

Yes...and clean your bike while you are about it.6 months......sis,all that sweat, and snot.... :thumbdown:

If I was a mechanic I would request you clean your bike before you bring it in

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout