Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 846
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted
1 hour ago, Sammajoor said:

Spidey my maat van yster en plaat
Yes leef nog
Is nou in London, praat gereeld met Ludwig en Pieman in Duitsland.

Hoe loop jou beeste?

 

Dankie tog plaat en nie saad nie.

London?  Eish wena.  
So jou bearings roes gereeld?

Pieman het so stil geword en my begin ignoreer.  Ek blameer hom nie.  🤣

Die beeste hy loop.  Saam die varke en skape.  Mos een groot Simunye die kant.

 

Posted
21 minutes ago, Spinnekop said:

Dankie tog plaat en nie saad nie.

London?  Eish wena.  
So jou bearings roes gereeld?

Pieman het so stil geword en my begin ignoreer.  Ek blameer hom nie.  🤣

Die beeste hy loop.  Saam die varke en skape.  Mos een groot Simunye die kant.

 

Pieman is nou in Duitsland, ook moes loop oor kwotas
Praat gereeld met die ou
Ek mis SA erg, ek moes kom oor ek alles verloor het in SA
Maar nou kom ek net weer agter as die gras groener is aan die anderkant van die draad is dit oor daar meer cr@p is
Crime is rof in London op die oomblik
n selfoon word elke 6 minute gesteel, jy kan in sekere areas nie loop nie
Karre word gesmash en grab, fietse word soos sweets in winkels gesteel
Karre en motorfietse word met OBD sensors overide en weg gery
As ek kon was ek more weer in SA, maar in slaapstad

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout