Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad


Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Koos kom terug SA toe na die oorlog . Daar is 'n medaljeparade , maar die generaal is horingoud.

Ou Van stap vorentoe.

"Baie geluk kaptein van der Merwe.Jy het uhm, ai tog . Jy het uhm, 'n vliegtuig in 'n geveg afgeskiet."

 

Koos vervies hom bloedig. "Generaal met respek, ek het AGT Focke Wulfs afgeskiet."

 

Genl: "Wel, jy kry net EEN f**ken medalje."

Link to comment
Share on other sites

'n Ginekoloog is naby aftrede. Hy hou daarvan om aan ou karre te werk. Hy skryf homself in vir aandklasse om sy kennis te verbreed.

So is dit tyd vir die praktiese eksamen.

Eksaminator: "Dokter u het baie goed gevaar. U het 150 persent gekry. 50 Persent omdat u die enjin reg uitmekaargehaal het. 50 Persent omdat u die enjin weer reg aanmekaargesit het. En 'n ekstra 50 persent omdat u die hele job deur die uitlaatpyp gedoen het.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout