Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad

Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Ek moet erken dat ek miskien preuts is , maar ek hou nie daarvan as iemand die woord " moer " gebruik nie , maar daar is tog ten minste een geval waar dit werklik beskrywend is , soos wanneer n kind " vloermoer " .

Edited by Tromp
Link to comment
Share on other sites

En natuurlik wanneer jy so sukkel om 'n bout en moer los te kry dat jy letterlik en figuurlik jou moer "strip"

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Link to comment
Share on other sites

Nee wat, gebruik dan eerder mur as die spelling in die konstruksies hierbo - dis nog 100% mooi Afrikaans :whistling: - daar is paar baie erger woorde wat ook daar kan inpas

(Selfde soos dwis)

Of Boks karton boks

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk

Edited by BSG
Link to comment
Share on other sites

Nou dat dit so reen kon ek niks in die tuin doen nie, en nog minder fiets ry. Gaan sit toe binne om tv te kyk.

Sien toe die weerlig het my tv uitgeslaan. Begin toe met my vrou gesels ......... wat n aangename mens!!!

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Link to comment
Share on other sites

Nou dat dit so reen kon ek niks in die tuin doen nie, en nog minder fiets ry. Gaan sit toe binne om tv te kyk.

Sien toe die weerlig het my tv uitgeslaan. Begin toe met my vrou gesels ......... wat n aangename mens!!!

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Klink amper soos n kollega van my.  Hy het meer as n jaar laas met sy vrou gepraat ..... hy hou nie daarvan om haar in die rede te val nie.

post-71-0-98642000-1522056679_thumb.jpg

Link to comment
Share on other sites

  • 3 weeks later...

Ek het al meer as een maal gewonder oor die woord "moertoe"

Totdat ek die Spaanse woord vir dood gehoor het: Muerte.

En om dood te gaan: Morrir.

Miskien dan die woord "moer" nie slegs in die platvloerse benaming van uterus soos wat mens soms verwag nie?

Net soos die woorde "gat sien" sy oorsprong het waar die verraaier sy graf gesien het voor hy gefusileer is.

Dankie vir die les.Nou sal ek myself nie weer vererg as iemand , tydens gooie geselskap, praat van " sy gat sien " nie.
Link to comment
Share on other sites

Ek het al meer as een maal gewonder oor die woord "moertoe"

Totdat ek die Spaanse woord vir dood gehoor het: Muerte.

En om dood te gaan: Morrir.

Miskien dan die woord "moer" nie slegs in die platvloerse benaming van uterus soos wat mens soms verwag nie?

Net soos die woorde "gat sien" sy oorsprong het waar die verraaier sy graf gesien het voor hy gefusileer is.

Heeltemal reg. Nes "mortis" in die oorspronklike Latyn ook dood beteken. Vandaar moderne woorde soos mortaliteit wat deur al die Romaanse tale versprei het.

Maar soos ek die ou Hollandse voorsate en hul direkte manier van taal gebruik ken, reken ek die Afrikaanse "moer" het heelwat meer met daai lelike Germaanse "moeder" woord te doen. :D

Link to comment
Share on other sites

Die kleur rooi pas goed in daar, veral in ag geneem die hoeveelheid blied wat reeds gevloei het daar....

In elk geval... my grootste bekommernis is nie as sulks die individuele stukke grond wat hulle afneem nie. Die impak wat hierdie aksies op die ekonomie as geheel gaan hê is my probleem. Die landbou sektor is reeds onder geweldige druk met die droogte. As elkeen dan sy 1 hektaar stukkie grond gekry het, wat dan? Hoe gaan hy 'n ekonomiese bydrae kan lewer met graaf en hark? Dink hulle masjienerie is gratis? Of dan met die groter plase, hulle weet net nie hoe nie (ek weet self nie hoe nie).... Google gerus SAPEKOE. Dit was/is 'n enorme tee-plantasie (was onder Lipton) wat aan die plaaslikes GEGEE is. Daar is niks oor van die lande nie. Die plek is vernietig. As ek dit reg het is ZZ2 nou besig om avokado boorde te vestig daar. Daar is baie ander voorbeelde ook. Hierdie mentaliteit van geregtigheid op ander se besittings is bo my vlak van verstand.

En hulle wil die Reserwe Bank nasionaliseer!!!! As daar te min geld is kan hulle nou na hartelus net nog druk....

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

SAPEKOE is eén voorbeeld. Daar is honderde, miskien selfs duisende sulke voorbeelde oor die hele land. As dit nie korupsie is, soos in die Estinagate melkprojek by Vrede nie, is dit onbeholpenheid, dwarstrekkery tussen aandeelhouers, gebrek aan behoorlike beplanning, gebrekkige of geen mentorskap deur ń suksesvolle kommersiële boer, gebrek aan bedryfskapitaal omrede die nuwe 'eienaars' nie kaart en transport van die eiendom ontvang en dus geen kredietwaardigheid by handelsbanke het nie.

Grond alleen het nog niemand in die wêreld ryk gemaak nie. Sonder die nodige hulpmiddels soos hierbo uitgespel beteken grond absoluut niks. Intelektuele kapitaal is ook ń groot gebrek by meeste van die nuwe grondeienaars. Dit kan egter tot ń seker mate ontwikkel word deur effektiewe mentorskap programme.

Link to comment
Share on other sites

.786d12bb4bdbafeca8af43b9900f46f8.jpg

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

n vrou wat so betjie woedend was het eendag gesê "my moer meter is in die rooi" baie beskrywend.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout