Jump to content

Recommended Posts

Posted

As enige iemand ooit groente op my braai gooi sal ek maar ook die vraag moet vra..."is jy 'n vegetariër omdat jy plante haat of omdat jy vleis haat?"

 

Braai jy nie af en toe hoener nie?

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Spelfout doelbewus ingesit.  Wat sal n "Grammar Nazi" in Afrikaans wees?  Taal Predikant?

hierdie is 'n vraag vir die RSG Monitor span? of dr. Willem Both van die WAT :clap:  :clap: :clap:  

Posted

Ek gaan nog my werk verloor as gevolg van herdie draad, loor so een of 2 keer per dag in en dan mors Ek baie tyd hier en kry niks gedoen nie.

 

FORD al die pad garage toe vir 'n nuwe ratkas en enjin-blok!!      LOL

 

 

daar, ek het dit vir jou reggemaak... :devil: 

 

(nou moet ek koes...)

 

Ek is sooo bly ek het nie die Ford gekoop nie (wat ek vanplan was om te), aangesien die Isuzu netnet in my waenhuis inpas. Daar is letterlik minder as 1.5 sentimeter ruimte voor en agter tussen die muur en waenhuis deur met die rooi gevaar tussenin... :eek:

Posted

Wie ken/ gebruik nog soms die woord "tos" - soos in: "jy praat nou tos"? As 'n laaitie was dit baie algemeen gebruik (ja, ja hou nou maar die voorspelbare alternatiewe gebruik uit die gesprek vir eers). Ek dink hierdie draad is ideaal vir tos praat.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout