Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Die verantwoordelike Afrikaanse manier om dit te hanteer sal wees om 'n vuur aan te steek, vleis te braai, koue verversings geniet en Maandag weer terugkom om te kyk wat die resultaat is.

Goeie dinge vat tyd.

Pasop dat ons nie gaan maak soos ons voor ouers nie en sommer afstig in groepe en in verskillende rigtings in trek nie.....

Posted

Pasop dat ons nie gaan maak soos ons voor ouers nie en sommer afstig in groepe en in verskillende rigtings in trek nie.....

Raak net vir my rustig.

Ons vlug nie weg van die khakis af nie. Ons kies net die beste woord vir die saak.

Ek was nou die dag weer by die berg waar ons voorouers met die ossewaens oor is. Hulle moes rerig baie graag wou weggaan om daar deur te neuk met ossewaens. Hardegat.

Lekker lag ek nou.....en as hulle 'n ruk gewag het kon hulle met die pad langs daar om getrek of gery het!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout