Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad

Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Jip. Trompie se suster is nou met Francois Pienaar getroud. Ek het haar nogal in die oog gehad eens op 'n stadium.

Link to comment
Share on other sites

Trompie, Jasper en Uile boeke is almal nou weer op die rakke, maar ongelukkig byt my seun nie om dit te lees nie. Ek het almal verslind. Wat van foto boeke wat ons verbied was om te lees - nou die dag R 50 betaal vir 1e Ruiter in Swart.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

"Foto boek"-Speelseun?

*Ek weet wat jy bedoel...

Edited by Kalahari Vegmot
Link to comment
Share on other sites

Trompie, Jasper en Uile boeke is almal nou weer op die rakke, maar ongelukkig byt my seun nie om dit te lees nie. Ek het almal verslind. Wat van foto boeke wat ons verbied was om te lees - nou die dag R 50 betaal vir 1e Ruiter in Swart.

Sent from my SM-G935F using Tapatalk

Daar was te min om te lees in die foto-novelle.

Ek he Olaff die Seerower baie meer geniet

Link to comment
Share on other sites

Seepsteen Bataljon, Grensvegter, Môre Môre, Die Uile, Jasper, Transkaroo. Ai lekker dink ek nou terug.

Ai, Transkaroo, wie kan "Brand kluis" onthou, program oor wetenskap wat goed voorgesit was.

Link to comment
Share on other sites

ons is huidiglik besig met Orkney..... Baie goeie verhaal inderdaad. 

Daar is n hele reeks nuwe Afrikaanse films wat baie genot verskaf om te kyk. 

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout