Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 94
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

WKRP in Cincinatti

Night Court

 

Cheers (was the best)

 

Vleuls

The Game

 

Dis voor my tyd......Big%20smile

 

YEaaaaaaaah RightWinkWinkTongue

 

Is..Big%20smile as ek nou moet se ja ek weet waarvan jy praat, vrek dan is ek baie oud.....ek het net 'n paar jaar experience gekry van ek 16 geword het....
Posted

Moemin

Alf, Die crazy alien.

Airwolf was 'n favourate!

"V" het ek gemis want dit was na my "slaaptyd" kan net die groen bloed onthou en die mense het goggas ge eet.

Steve Erkel.

 
Posted

O ja.......

Wat was die trok watse cab in 'n helikopter verander het?

Straatfalk

Die man van staal

 

En vir die engelse klankbaan moes jy radio 2000 aansit!

 
Posted

 

Wolwedans in die skemer (anyone?)

 

Het die nog op Springbok Radio geluister.

 

Kan enige iemand dalk onthou wat die program was wat in Suid Afrika gemaak is met poppe et al.  Die slegte ou was Prins Skarnatie, een van die goeie ouens was Buks en 'n professor.  Die space ship was die Impala.  O ja, die ander slegte ou het 'n helse lot kenne gehad!  Come on!!!!!!!!  Tell for I

 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout