Jump to content

Ek mis...


Grapkas
 Share

Recommended Posts

die hele alias ding het my nou aan die dink gekry...

 

Onthou enige iemand:

1. GMSA se BODY BEAT en die stupid tune?

2. Haas das

3. Grapkas DieDie

4. Telefun Quiz

5. Vlink Dink

6. Orkney Snork Nie

 

Wat was nog op tv 20 jaar terug wat cool was!!! Ek dink ek gaan 'n request insit vir Kyk net en vra hulle moet dit weer uitsaai vir 'n goeie lag!!
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 94
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

daar is 'n paar goed wat nou weer uitgesaai word sumwhere op DSTV...dink dit behoort Kyknet te wees...

Link to comment
Share on other sites

Mmmm remeber all of those and now Orkney Snork Nie and Vetkoek Paleis have made a come back.  Still funny

Link to comment
Share on other sites

Ek het nou die dag vir my die hele "V" reeks op DVD gekry. Dit is nie te bad vir sy ouderdom nie.

 

Vetkoek Paleis is vanaand (Donderdag) op Kyk net. Orkney Snork nie was vroe?r die week op gewees.

 

 
Link to comment
Share on other sites

die hele alias ding het my nou aan die dink gekry...

 

Onthou enige iemand:

1. GMSA se BODY BEAT en die stupid tune?

2. Haas das

3. Grapkas DieDie

4. Telefun Quiz

5. Vlink Dink

6. Orkney Snork Nie

 

Wat was nog op tv 20 jaar terug wat cool was!!! Ek dink ek gaan 'n request insit vir Kyk net en vra hulle moet dit weer uitsaai vir 'n goeie lag!!

 

baie goed - was crazy oor al die quiz shows - dis was al waar ek kon "slim" lyk
Link to comment
Share on other sites

Simon & Simon

 

Hardcastle & McCormick

 

Cover Up (The name of this show eluded me for 21 years.)

Supersnuiters

Bionic 6

Murder She Wrote

TJ Hooker

Rescue 911

Highway Man

Who's The Boss

 

 

Link to comment
Share on other sites

WKRP in Cincinatti

Night Court

 

Cheers (was the best)

 

Vleuls

The Game
Psycho2007-06-21 09:38:09
Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
 Share

My Profile My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Settings Help Logout