Jump to content

Recommended Posts

Posted

wat gaan aan met die fietsryers in s-wes,strand hulle dink hulle is te goed om te groet as hulle so goed is wat soek hulle hier moet hulle nie in n pro team wees hulle is meer gepla oor wat se fiets jy ry as om te groet

  • Replies 191
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

As jy ophou om na fietsryers te kyk sal jy nie jou Maclaren F1 crash nie.

ek ry nie n f1 ek ry n 1976 vw beatel groet kos nie geld klink my jy ook so n poephol

Posted

ek ry nie n f1 ek ry n 1976 vw beatel groet kos nie geld klink my jy ook so n poephol

 

I'm guessing they don't novelties like "the media" in Strand? Or that sense of humour thing that is catching on elsewhere...

Posted

Geagte mr bean.

Op die linkerkant van jou sleutelbord (2e van onder op myne) is daar 'n "Shift" knoppie met 'n op-pyltjie. As jy hom druk saam met die letter wat jy wil tik, verander dit die letter in 'n hoofletter. h en H.

Die ander nuttige goeters is leestekens. Punte en kommas (.. en ,,). Dit kom voor onderskeidelik 9e en 10e van links op die 2e ry van onder (van links af gesien). Gebruik dit.

Dit skep 'n uiters swak beeld (en ek het geen benul wat jy probeer tik/sktyf nie) as 'n Rookie se eerste pos so lyk.

Posted

ek ry nie n f1 ek ry n 1976 vw beatel groet kos nie geld klink my jy ook so n poephol

Laat ek gou al jou spelfoute regmaak:

Ek ry nie n F1, ek ry 'n 1976 VW Beetle,. Groet kos nie geld, klink my jy is ook so n poephol.

 

Jy moet bietjie jou SubA geld gaan terugvra.

Posted

WTF, buying a bike doesn't suddenly make you part of a lets be buddies society. I don't drive around in my car greeting all the other drivers, so why should I greet people when I'm out riding my bike.

Posted (edited)

Laat ek gou al jou spelfoute regmaak:

Ek ry nie n F1, ek ry 'n 1976 VW Beetle,. Groet kos nie geld, klink my jy is ook so n poephol.

 

Jy moet bietjie jou SubA geld gaan terugvra.

Hy het wel geleer om te groet. :thumbup:

Edited by Breezer
Posted

Laat ek gou al jou spelfoute regmaak:

Ek ry nie n F1, ek ry 'n 1976 VW Beetle,. Groet kos nie geld, klink my jy is ook so n poephol.

 

Jy moet bietjie jou SubA geld gaan terugvra.

 

HAHAHAHA!!! Dink nie mens kan n comeback daarop doen nie...

 

Eintlik ek groet almal en gewoonlik groet hul terug....dalk lyk jy soos n hobo of iets daarom groet hul jou nie?

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout