Jump to content

Dit irriteer my moerse


Johan Bornman

Recommended Posts

Ek is lank en dit maak my groter as die gemiddelde vrou. Enige iemand wat vir my dametjie , meisetjie of dingetjie noem maak my op die oomblik baie dedonner in. Volgens my het die aanspreek net een doel en dit is verkleinerend

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 136
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Of...lekker daggie!

 

Of...as ek net 'n ou geldjie kan kry!

 

Of...dankie maatjie (gespel 'maikie' op whatsapp)

 

Of...'hello outjie'!

 

arghhhh!!

Link to comment
Share on other sites

haha

 

"bietjie slym in die band asseblief"

 

So you want half the bottle? And you're gonna take the rest home?

Link to comment
Share on other sites

Ek is lank en dit maak my groter as die gemiddelde vrou. Enige iemand wat vir my dametjie , meisetjie of dingetjie noem maak my op die oomblik baie dedonner in. Volgens my het die aanspreek net een doel en dit is verkleinerend

 

'skuus juffie, ek sal nie weer nie.

Link to comment
Share on other sites

Of...lekker daggie!

 

Of...as ek net 'n ou geldjie kan kry!

 

Of...dankie maatjie (gespel 'maikie' op whatsapp)

 

Of...'hello outjie'!

 

arghhhh!!

 

Nou's ek sommer van voor af die donner in. Daai woord "ou" voor vleisie of geldjie.

 

Ek vang sommer 'n ou kakkie slangetjie.

Edited by Johan Bornman
Link to comment
Share on other sites

Wat is dit met 'n klas/soort/spesie van Afrikaanssprekende vrouens om die verkleiningsvorm te oorgebruik?

 

Ek: Ek wil 'n rekening oopmaak met julle maatskappy.

Sy: "Ek stuur vir jou 'n vormpie dan vul jy dit asb in met jou addressie en foonnommertjie. Dan as ons dit als het sal ons die pakkie by jou kom haal. Maat net seker dat die vormpie voorop vasgeplak is."

 

Ander geval:

 

Ek: Hey Koos, kom ons braai.

Koos: "Ja dit sal lekker wees om so 'n ou vleisie op die vuurtjie te sit en af te sluk met 'n biertjie. Die vroutjies kan vir ons 'n slaaitjie maak."

 

Ek maak sommer my broekie vuil.

ha ha, so waar!
Link to comment
Share on other sites

Het 'n klient jare terug gehad. Alles wat sy sê so aangelas. "Jaaaaaaaaa.. dis is sooooooooo. Nee ek is nie seker nieeeeeeee".

Link to comment
Share on other sites

As jy 'n 29er ry, ry jy ten minste nie meer 'n fietsietjie nie :)

 

....... jaaaa 'n fietsie met 'n clown wiellekies op!!!!!!!!!

Edited by Big H*
Link to comment
Share on other sites

miskien beter om nie hier betrokke te raak nie - my "kwadensbestuur afrigter" (anger management coach) het my voorgese om gesprekke te vermy wat kan lei tot oorrompeling van simpel mense, veral die wat hulle briewe en eposse afsluit met "groetetjies"....

Link to comment
Share on other sites

Dit krap my gat ook oneindig baie! :cursing: Lyk my of dit in Pretoria ontstaan het :ph34r:

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout