Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek is 'n student wat Mountainbike ry nou al vir 5 jaar en ek voel ek is lus vir 'n nuwe uitdaging, ek het so maand terug vir my 'n unicycle gekoop en ek het hom baas geraak (wat ek meen by baas raak is dat ek kan hom ry maar ek wil nou nie wereld kampioen word nie). Ek wil baie graag vir my 'n Penny Farthing Hiwheel koop maar dis 'n bietjie baie duur vir my (R15000). Het iemand enige voorstelle?

Posted

Wat van wêreld wheelie kampioen...kos niks en jy het 'n bergfiets om dit mee aan te pak...met die geld wat jy wen kan jy 'n Pennyfarthing koop, wat moer moeilik gaan wees om te wheelie, maar dink jouself in as jy die wêreld DH champ op een word...

 

Julle kinders op varsity dink ook nie meer nie :ph34r:

Posted (edited)

Wat van wêreld wheelie kampioen...kos niks en jy het 'n bergfiets om dit mee aan te pak...met die geld wat jy wen kan jy 'n Pennyfarthing koop, wat moer moeilik gaan wees om te wheelie, maar dink jouself in as jy die wêreld DH champ op een word...

 

Julle kinders op varsity dink drink ook nie meer nie :ph34r:

Edited by Blokman
Posted

Miskien paar idees hier:

 

http://www.sirbikesalot.com/uploads_images/2008/2008-07-18_DSC_3049.jpg

 

http://www.on-one.co.uk/files/oo/blogs/original/1NY8ZZDX-MonsterBikecopy.jpg

 

http://provelopassion.files.wordpress.com/2011/12/trials-bike.jpg

 

Downhill bikes 2nd hand is spot goedkoop:

 

http://bikereviews.com/wp-content/uploads/2010/08/2011-giant-glory-01-downhill-mtb.jpg

 

http://www.infinitylist.com/wordpress2/wp-content/uploads/2012/11/Drift-Trike-Cesis-TM.jpg

 

http://www.cycleexif.com/wp-content/uploads/2011/03/mls-gravity-bike-1.jpg

 

Lake jump??

 

http://i167.photobucket.com/albums/u128/tartosuc/patentage/IMG_1775.jpg

 

http://www.mutinybikes.com/blog/wp-content/uploads/2010/08/hanson-lake-jump.jpg

Posted

Ed-Zulu jy het miskien 'n baie goeie punt beet. Ek het al baie gedink aan Downhill(ek is 'n adrenalien junkie), maar omdat ons in Gauteng bly is dit nie prakties nie, kan wees dat ek weet nie van plekke om te ry nie... Is daar plekke in gauteng waar mens kan DH ry? Braailegend daai 3 fotos onder Downhill bikes is spot goedkoop het my oog gevang, daai drift bikes en gravity bikes lyk vir my na 'n goeie idee, bietjie gevaarlik maar 'n baie goeie idee, ek sal bietjie oor hulle gaan oplees! Lake jump lyk ook nie te sleg nie. Lexx ek weet ek is in die verkeerde era gebore ek hou van alles wat oud is van die musiek tot die karre.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout