Jump to content

Hit and Run in Bloemfontein


Vetseun

Recommended Posts

Posted

Truck driver fell asleep according to a report. I will not be cycling the highway during the festive season. This is terrible.

 

It is very sad and terrible news, condolences to the families.

 

We really do not have many 'safe' options in Bloem for road cycling, especially when trying to put in long rides for training for something like IMSA.

  • Replies 200
  • Created
  • Last Reply
Posted

It is very sad and terrible news, condolences to the families.

 

We really do not have many 'safe' options in Bloem for road cycling, especially when trying to put in long rides for training for something like IMSA.

 

I have found the Dewetsdorp route to be the safest. There are big shoulders on both sides. The problem is just to get past Grootvlei gevangenis. The part between Kerk Straat and the gevangenis is......... wel let's just say you do not want to puncture there.

Posted

Joh, hectic. RIP and condolences to the fam.

Hope they catch the scum that drove into the guys.

 

Fats, what happened to the scum that was involved in your accident?

Posted

I have found the Dewetsdorp route to be the safest. There are big shoulders on both sides. The problem is just to get past Grootvlei gevangenis. The part between Kerk Straat and the gevangenis is......... wel let's just say you do not want to puncture there.

Ek sal op my rim ry
Posted

@bicyclesafetysa: Bloemfontein - Egpaar van fietse afgery

 

Egpaar van fietse afgery

 

http://www.volksblad.com/nuus/2013-12-04-egpaar-van-fietse-afgery

 

http://redactor-images-live.s3.amazonaws.com/529f7e8eff328035625ad9e8.jpg

 

http://redactor-images-live.s3.amazonaws.com/529f7e91ff328035625ad9e9.jpg

 

http://www.youtube.com/watch?v=KAlWuGTtltU&feature=player_detailpage

 

’n FISIOTERAPEUT en ma van drie jong kinders veg om haar lewe in ’n Bloemfonteinse hospitaal nadat sy en haar man gister deur ’n vragmotor op die N1-hoofweg van hul fietse afgery is.

Monica Hattingh (36), ’n fisioterapeut van Bloemfontein, is in ’n kritieke toestand in die Mediclinic Bloemfontein en is teen gistermiddag laat geopereer.

Amanda Appelgryn, hospitaalwoordvoerder, sê Hattingh het veelvuldige ernstige beserings opgedoen, waaronder rug-, borskas- en kopbeserings.

Haar man, Gerhard (42), ’n vlieënier van die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL), is ook ernstig beseer, maar is in ’n stabiele toestand.

Volgens Appelgryn is hy gister geopereer om sy heup, wat in die ongeluk ontwrig is, reg te maak en om sy ander wonde skoon te maak.

Gerhard Hattingh moes gisteraand na New York vlieg, sê sy pa, oudregter Arrie Hattingh.

Die oudregter sê hulle hoop en bid sy seun en skoondogter sal die ongeluk oorleef.

“Ons is almal baie erg geskok. Hulle is geesdriftig oor fietsry en toe gebeur dit,” sê oudregter Hattingh.

Volgens hom het Monica agter gery en sy seun voor toe hulle deur die vragmotor getref is.

Die egpaar se drie kinders Luther (7), Lorenz (5) en Carolien (2), het teen gister nog nie van die ongeluk geweet nie, sê oudregter Hattingh.

Die kinders sal nou by hom en sy vrou, Carolien, bly.

Samson Ndlovu, die vragmotorbestuurder, het gesê ’n ander vragmotor het hom verbygesteek en het na sy baan geswenk, berig Vicus Bürger.

“Ek dink die bestuurder (van die ander vragmotor) het aan die slaap geraak,” sê Ndlovu.

Hy moes glo uitswaai en het die fietsryers links van die geel streep getref.

Ndlovu vervoer aartappelskyfies en was van Durban na Kaapstad onderweg.

Hy het dadelik op die ongelukstoneel gestop.

Ao. Zweli Mohobeleli, polisiewoordvoerder, sê Ndlovu is weens roekelose of nalatige bestuur in hegtenis geneem en verskyn vandag in die hof.

Die Hattinghs is eers deur noodwerkers van Life-Rosepark, Netcare 911 en ER24 op die toneel behandel voordat hulle na die Mediclinic Bloemfontein gebring is.

Posted

According to this Volksblad article the wife is in a critical condition and the husband is okay, but the article doesn't mention that someone passed away.

 

Ek sien Oom E-Toll het op die artikel gecomment onder 'n skuilnaam "Muller Wehmeyer"

Posted

According to this Volksbladarticle the wife is in a critical condition and the husband is okay, but the article doesn't mention that someone passed away.

 

Ek sien Oom E-Toll het op die artikel gecomment onder 'n skuilnaam "Muller Wehmeyer"

 

Saw that as well but noticed the report is from yesterday .....

Posted

Wow !!! That makes feel so ill :(

Very sad that a family has been destroyed due to someone negligence :)

Condolences to the family of the riders :(

Posted

Joh, hectic. RIP and condolences to the fam.

Hope they catch the scum that drove into the guys.

 

Fats, what happened to the scum that was involved in your accident?

He is out on bail. Civil case is underway, He is pleading poverty. He owns 2 Plots, four farms and two residential houses. *** en betaal gaan hy!

Archived

This topic is now archived and is closed to further replies.

Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout