Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad

Kalahari Vegmot

Recommended Posts

Ek het Saterdag besluit om liefs nie in die reen te gaan fietsry nie, en moes toe noodgedwonge na die gimnasium toe om maar op die oefenfiets reg te kom. So vind ek toe uit dat hulle hierdie nuwe geit het, naamlik virtuele-fietsry. Dis nou waar hulle hierdie hengse bulte van oorsee op 'n projektor skerm uitbeeld, en dan trap jy jouself besimpeld om teen daardie kamstige bulte te probeer uitry. Vanoggend het ek weer so gemaak, en hierdie keer het ons teen Alpe d Huez in Frankryk uitgery, of ten minste die eerste 3 of so kilometer daarvan. Dit was uitmergelend gewees, maar ek het 'n nuwe manier van fietsry-genot gevind vir as die weer nie wil saamwerk nie.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

wat de f.k is 'geit'

#vramaarnet

Link to comment
Share on other sites

wat de f.k is 'geit'

#vramaarnet

Die khaki's sou 'n geit beskou as 'n "whim", of meer soos 'n gier. Die soos bier, maar met 'n gggg, soos grof, maar sonder die rof.

Jy spreek geit foneties uit soos byt, maar weereens, sonder die b... :whistling:

Edited by Robbie Stewart
Link to comment
Share on other sites

Dis nou waar hulle hierdie hengse bulte van oorsee op 'n projektor skerm uitbeeld, en dan trap jy jouself besimpeld om teen daardie kamstige bulte te probeer uitry. Vanoggend het ek weer so gemaak, en hierdie keer het ons teen Alpe d Huez in Frankryk uitgery, of ten minste die eerste 3 of so kilometer daarvan. Dit was uitmergelend gewees, maar ek het 'n nuwe manier van fietsry-genot gevind vir as die weer nie wil saamwerk nie.

Kan jy stoot as jy moeg is? :ph34r:

Link to comment
Share on other sites

Die khaki's sou 'n geit beskou as 'n "whim", of meer soos 'n gier. Die soos bier, maar met 'n gggg, soos grof, maar sonder die rof.

Jy spreek geit foneties uit soos byt, maar weereens, sonder die b... :whistling:

So, dit is iets soos n vetviets?

Link to comment
Share on other sites

Ek weet nie waaroor julle so aangaan nie; afrikaanse flieks en so aan is vir my maar meh...

Ek het wel El Debbo se Vratse in die vloot, Fiela se kind, en (noem my gay as jy moet) Semi-Soet redelik geniet. Noot vir noot irriteer my-maar meestal omdat dit realiteit-TV is(dit oor die algemeen pla my)

O ja-nee, ek stem...

Johan het net eenmaal te veel gesê: "Ky-y-y-k net hoe kyk sy vir my..."

Link to comment
Share on other sites

Die khaki's sou 'n geit beskou as 'n "whim", of meer soos 'n gier. Die soos bier, maar met 'n gggg, soos grof, maar sonder die rof.

Jy spreek geit foneties uit soos byt, maar weereens, sonder die b... :whistling:

Geit kan ook sommer net stront/k.k ook wees.

My ouma het altyd gesê iemand is vol geite, sy was te ordentlik om te sê vol k.k

Link to comment
Share on other sites

O ja-nee, ek stem...

Johan het net eenmaal te veel gesê: "Ky-y-y-k net hoe kyk sy vir my..."

'n vyftig randjies vir jou komplimente van Volkskas bank...

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout