Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Nee kyk. Hoekom moet jy altyd stroom-op wees en mense aanvat? Nêrens het ek ras/kleur of enige stront ingebring nie. Moet ook nie my bedoeling in twyfel trek nie - my werksmag is almal swart.

 

Dit was iemand anders wat genoem het dat hy met hulle Afrikaans praat. Ek praat Engels met die mense en selfs dan kan mens hulle nie volg nie.

 

Ek sê net dat die oproepsentrums van groot besighede wat mens moet help veel na wense oorlaat.

 

My innige meegevoel dat jy nou weer dit nodig ag om lewenslesse uit te deel.

 

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

 

Volg dan my advies en maak seker dat jy uitgeskryf word uit die 'direct marketing' lyste. So maklik soos dit. 

 

Om die arme siele te beskree en hulle "dom astrante bliksems" te noem getuig heelwat van jou karakter. Maak nie saak of jy Engels, Afrikaans of Fanagalo met hulle praat. 

 

Hierdie advies is gratis. Met die volgende stuur ek jou 'n faktuur vir my tyd. Stuur gerus jou besonderhede so lank deur.  :thumbup:

Posted

Ja. En dit sluit wel d.m.v. die sentrale sluit meganisme.

 

So...Isuzu virrie wen!!!!

 

bwahahaha...

 

Hier is 'n foto om al die Toyota en Ford manne te irriteer.

 

 

Hoe rooier

Hoe mooier

 

Goeie keuse

Posted

Volg dan my advies en maak seker dat jy uitgeskryf word uit die 'direct marketing' lyste. So maklik soos dit.

 

Om die arme siele te beskree en hulle "dom astrante bliksems" te noem getuig heelwat van jou karakter. Maak nie saak of jy Engels, Afrikaans of Fanagalo met hulle praat.

 

Hierdie advies is gratis. Met die volgende stuur ek jou 'n faktuur vir my tyd. Stuur gerus jou besonderhede so lank deur. [emoji106]

Dankie. Neem jou eie advies ter harte. So ook spreek jou kommentaar boekdele van jou karakter. Altyd vol nuttelose opinies en menings wat jy afdwing.

 

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Posted

Maar jy het 'n punt. Om ander met grasie en respek te hanteer kos niks, en ons het meer daarvan nodig.

Netso! Hanteer elke mens wat jy ontmoet soos wat jy graag hanteer wil word - dit is 'n goeie begin.

Posted

Dankie. Neem jou eie advies ter harte. So ook spreek jou kommentaar boekdele van jou karakter. Altyd vol nuttelose opinies en menings wat jy afdwing.

 

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

 

Nog n nuttelose opinie  :ph34r:

Posted

Dis regtig n Afrikaanse draad. In minder as 300 bydraes is iemand moerig vir iemand [emoji23]

Daar is net een ding wat mense meer die bliksem in maak as politiek, geloof of ras en dis 'n Ford vs Toyota debat. Ek gaan nie die vorige poste van die draad lees nie, maar ek sal maar aanneem dis waar dit begin het.

 

Sent from my LG-H815 using Tapatalk

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout