Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad


Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Net vir die rekord: Ek het nie **** getik nie - dit is net die Rooinekke wat nie weet dat dit 'n werklike, suiwer Afrikaanse woord is wat net in sekere mense se woordeskat 'n skelwoord is nie. Maak my sommer moerig.

Hulle sal nie moerig uitblank nie, dit maak n mens sommer die moer in.. wat ook net n behoorlike afrikaanse woord is vir die ding wat jy op n boud sou draai......... :clap: :clap:  nou maak Ek net k@k.

Link to comment
Share on other sites

Hulle sal nie moerig uitblank nie, dit maak n mens sommer die moer in.. wat ook net n behoorlike afrikaanse woord is vir die ding wat jy op n boud sou draai......... :clap: :clap:  nou maak Ek net k@k.

 

Jy draai 'n moer op 'n bout en jy moer 'n boud met die plathand vir disiplinere doeleindes  ^_^  ^_^  ^_^

Link to comment
Share on other sites

Ek stem vir garing...

Ek het lanklaas sulke suiwer afrikaans gesien geskrewe soos wat ek vandag gesien het in hierdie garing.

Link to comment
Share on other sites

Spinnekop is mos Afrikaans?

 

Nee, spinnekop is 'n tipe insek. Sommiges is giftig. Meeste is grillerig. Hulle hou van webbe spin om ander insekte te snoer daarin sodat hulle die spinnekoppe met hul gif kan verlam en dan hul tyd wyl terwyl hulle die insek-vangs op vreet. Soms sal van die groter spesies klein soogdiertjies soos rotte en  muise vang, en selfs baie selde klein voeltjies. Party spesies le eiers in die verlamde insekte of soogdiertjies, en sodra die kleintjies uitbroei, dan teer hul op die verlamde vangs.

Link to comment
Share on other sites

Garing, beskyf dit reg, maar draad sou ook werk; waar def@k is Dr. Willem Botha van die WAT as jy hom nodig het

 

Garing!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout