Jump to content

Recommended Posts

Posted

n vrou wat so betjie woedend was het eendag gesê "my moer meter is in die rooi" baie beskrywend.

Die feit dat sy erken het haar moer meter is in die rooi is al klaar n moerse gevaar teken.

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

  • 5 weeks later...
Posted

My kleindogter vertel van 'n wonderlike uitstappie na 'n "diereplaas" saam met die skool. Sy is in gr.2. Alles ingeneem oor koeie, volstruise en nog wat.

"Weet Oupa, daar is akkedisse so lank soos 'n mens. Nee , nie krokodille nie. Maar hulle moet in die son bly anders gaan hulle dood, want hulle bloed is koud.So hulle sit die heeldag in die son en fokus."

Klink soos die helfte van die parliment

Posted (edited)

en dan wil mense weet hoekom ek nie "moderne" afrikaanse musiek luister nie.

FFS, hierdie *** is amper so erg soos snotkop

Nee man, jy ken die reëls. NET Afrikaans.

Ek luister eerder snotkop as hierdie snotkoppe.

Edited by Kalahari Vegmot
Posted

Ek nou nie snaaks nie… maak dis V#%.

met 'n groot V.

WDV is dit met julle en julle ge F F F . F is Engels.

nee broer, volgens die Woordeboek van die Afrikaanse taal is jy verkeerd

post-38473-0-02459500-1529413179_thumb.jpg

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout