Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 136
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Guest Heino
Posted

Jy weet wat dog gedoen het:

Hy dog hy *** 'n poepie toe poep hy 'n kakkie.

Ha ha ha ha

Posted (edited)

My friend......tends to raise my hackles

My pet irritation is Methinks.....in this place

mfowethu! I have one mother dammit, and he ain't you!

brother of another mother.... whose mother is the wh*re/slut/whatever then, coz it ain't mine!

Edited by agteros
Posted

Dit krap my gat ook oneindig baie! :cursing: Lyk my of dit in Pretoria ontstaan het :ph34r:

Ja julle bulletjies het mos n neiging om k@k uit te dink.

Pienk truitjies en al!

Posted

my ma gebruik ook die verkleinwoorde.ek het al alles probeer aangesien dit my irriteer.as sy vir n broodjie vra sny ek dit in sulke klein nagmaalstukkies en bied dit dan aan.ek het nou opgegee.sys darem al in haar 80's so dink nie sy gaan verander nie.ek het my bes probeer vir meer as 30 jaar.

Fokit, hoe lank bly jy nou by mammie?

Posted

Fokit, hoe lank bly jy nou by mammie?

was in die koshuis van sub A tot matriek toe army toe varsity.so in die huis by mammie 5 jaar uit die huis 40jr plus.
Posted

was in die koshuis van sub A tot matriek toe army toe varsity.so in die huis by mammie 5 jaar uit die huis 40jr plus.

Nou hoe survive jy met vroutjie en mammie in die selfde huis? Vir my is dit huidiglik nie 'n nagmerrie nie maar sommer 'n groot potensiële olifantmerrie as ek eendag moet plekmaak vir die 2-tjies.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout