Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 136
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Gelukkig is dit nie iets wat ek dikwels raakloop. Maar ek het een oomblik waar dit duidelik uitstaan.

Was uitgenooi om 'n nuwe klient by hulle kantore te ontmoet, en toe ek daar annkom bel die jong twentigjarige ontvangs dame my kontak en se vir hom: "Daars 'n outjie wat nou netties(??) vir jou ingekom."

Ek is 41....

Posted

Stem saam , irriteer die 7 soorte K%k uit My as iemand so praat , My Laaitie het n paar Jaar terug Sy Girl saamgevat op vakansie , elke oggend het Sy My gevra of Ek wil koffie he ? SO " Kan Ek vir Oom n Koppetjie Koffietjies maak " dan bek$k ek My amper , Gelukkig Het Hy nie met haar getrou nie :cursing:

Koôppiekie koôffie irriteer my meer

Posted

Stem saam , irriteer die 7 soorte K%k uit My as iemand so praat , My Laaitie het n paar Jaar terug Sy Girl saamgevat op vakansie , elke oggend het Sy My gevra of Ek wil koffie he ? SO " Kan Ek vir Oom n Koppetjie Koffietjies maak " dan bek$k ek My amper , Gelukkig Het Hy nie met haar getrou nie :cursing:

is jy seker sy het nie net gehakkel nie?

en die meisietjie is to paddoppetjies

Posted

Nou's ek sommer van voor af die donner in. Daai woord "ou" voor vleisie of geldjie.

Ek vang sommer 'n ou kakkie slangetjie.

As ek net 'n ou geldjie kan kry, dan kan ek darem vir my 'n ou karretjie koop! Maar niemand gee vir my 'n werkie nie!

Ja...dis omdat jy so 'n dosie is!

Posted

is jy seker sy het nie net gehakkel nie?

en die meisietjie is to paddoppetjies

Nee , blykbaar nou hoogsgeleerde "dametjie"

Posted

Ek het net een dingetjie om vir julle boetmanne te sê.

64252_463850367028102_1386154391_n.jpg

Just get your new ID card, it will have a built in E-Toll chip!!!!!!!

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout