Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad


Kalahari Vegmot

Recommended Posts

Hier mag ons net Afrikaans praat. Baie eenvoudig.

 

Daar is net drie reëls:

 

Reël 1: Jy mag net Afrikaans praat.

Reël 2: Jy mag net Afrikaans praat.

Reël 3: Jy mag net Afrikaans praat.

 

Verstaan almal?

 

Lekker Vrydag!

 

Redigeer: Net, nie neg..

Edited by Kalahari Vegmot
Link to comment
Share on other sites

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Hier mag ons net Afrikaans praat. Baie eenvoudig.

 

Reël 2: Jy mag neg Afrikaans praat.

!

Boerseun, ek was vyf jaar op Helpmekaar maar my Afrikaans is klaarblyklik nie goed genoeg nie.

 

Wat bedoel jy met "neg" ?

Link to comment
Share on other sites

Boerseun, ek was vyf jaar op Helpmekaar maar my Afrikaans is klaarblyklik nie goed genoeg nie.

Wat bedoel jy met "neg" ?

Oeps...
Link to comment
Share on other sites

Wie weet waar Willem Wouter woon?

Willem Wouter woon waar warmwater wyn word.

 

Wie weet waar warmwater wyn word?

Warmwater word wyn waar weste winde waai. 

Link to comment
Share on other sites

Wie weet waar Willem Wouter woon?

Willem Wouter woon waar warmwater wyn word.

 

Wie weet waar warmwater wyn word?

Warmwater word wyn waar weste winde waai. 

 

Die Kaap is natuurlik die uitsondering. 

Link to comment
Share on other sites

Hoeveel anglisismes sal aanvaar word, sal Ek verban word vir "SLANG"

Solank die slang nie naby my is nie, kan jy met hom doen net wat jy wil

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout