Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad


Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Die verantwoordelike Afrikaanse manier om dit te hanteer sal wees om 'n vuur aan te steek, vleis te braai, koue verversings geniet en Maandag weer terugkom om te kyk wat die resultaat is.

Goeie dinge vat tyd.

Pasop dat ons nie gaan maak soos ons voor ouers nie en sommer afstig in groepe en in verskillende rigtings in trek nie.....

Link to comment
Share on other sites

Druk die "Alt" knoppie met die linker wysvinger en hou daar, terwyl jy 136 met die regterhand tik.

:clap:

ê

Jammer vir die Engelse "Alt", ek kon nie 'n Afrikaanse toetsbord vir my rekenaar kry nie. :whistling:

Volgens https://translate.google.com/ is "Alt" steeds "Alt" in Engels en Afrikaans... die grammatika polisie het vir my vertel.

Link to comment
Share on other sites

Pasop dat ons nie gaan maak soos ons voor ouers nie en sommer afstig in groepe en in verskillende rigtings in trek nie.....

Raak net vir my rustig.

Ons vlug nie weg van die khakis af nie. Ons kies net die beste woord vir die saak.

 

Ek was nou die dag weer by die berg waar ons voorouers met die ossewaens oor is. Hulle moes rerig baie graag wou weggaan om daar deur te neuk met ossewaens. Hardegat.

Link to comment
Share on other sites

Raak net vir my rustig.

Ons vlug nie weg van die khakis af nie. Ons kies net die beste woord vir die saak.

Ek was nou die dag weer by die berg waar ons voorouers met die ossewaens oor is. Hulle moes rerig baie graag wou weggaan om daar deur te neuk met ossewaens. Hardegat.

Lekker lag ek nou.....en as hulle 'n ruk gewag het kon hulle met die pad langs daar om getrek of gery het!!

Link to comment
Share on other sites

En terwyl ek tik gooi Vegmot hom met die hele woordeboek. :blush:

...nee, hy moer my sommer met die ding!

 

Ek soek al lank na daai lys.

Link to comment
Share on other sites

...nee, hy moer my sommer met die ding!

 

Ek soek al lank na daai lys.

 

Werk nie op 'n spil pos nie.

Link to comment
Share on other sites

Die draad tussen Naafland en die Plataarders moet eintlik verweider word want julle is op dieselfde paadjie.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout