Jump to content

Recommended Posts

Posted

JULLE MOET PASOP! HIER IS BAIE SKELMS HIER OP DIE NAAFLAND. GISTER N BOODSKAP ONTVANG VAN N OU PAARTJIE WAT NAAKTE FOTOS VAN HULSELF AAN ALMAL STUUR. CLOSE UPS VAN HAAR HANG TIETE EN SY GEPLOOIDE PEESTER. HULLE BIED OOK N IPHONE 7 AAN VIR SEKSUELE GUNSIES. PASOP, MOENIE DAARVOOR VAL NIE! DIT IS EINTLIK N IPHONE 5 EN DAAR MOET IETS FOUT WEES MET DIE DING WANT HY IS BAIE STADIG EN SY CAPS LOCK HAAK VAS.

http://www.sabc.co.za/wps/wcm/connect/ad7626804d4d5571a279f3e570eb4ca2/riaan.jpg?MOD=AJPERES&CACHEID=ad7626804d4d5571a279f3e570eb4ca2

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Dit is verskriklik.

Wat ek nie verstaan nie is hoe die Boere nie beter voorbereid is nie.

Is die n kwessie van dit sal nie met ons gebeur nie of wat?

As ek n op n plaas woon sal ek verseker n plan a b en c het vir wanneer die Fillistyne op my is

Die probleem is dat aan die een kant moet hy homself beskerm teen aanvalle van vreemdes maar hoe beskerm jy jouself teen iemand wat jy soos in die geval eintlik redelik goed ken en van wat ek verstaan n mate van vertoue mee het.  Baie aanvalle kom van mense wat hulle lank ken (of soos kinders van arbeiders wat omtrent op die plaas groot geword het).

Ons het self ook n situasie gehad met n bediende wat vir ons meer as tien jaar gewerk het maar vir die familie amper 30 jaar gewerk het toe ons haar uitvang dat sy bedags eintlik by n ander huis gewerk het en net vinnig n paar goedjies by ons huis kom doen het en toe op ander plekke gewerk.  Sy het op die ou end my vrou met die dood gedreig omdat sy so kwaad was en die grap was ons het haar nog net uitgevang en nog nie eers aangespreek nie.

Posted

Dit is verskriklik.

Wat ek nie verstaan nie is hoe die Boere nie beter voorbereid is nie.

Is die n kwessie van dit sal nie met ons gebeur nie of wat?

As ek n op n plaas woon sal ek verseker n plan a b en c het vir wanneer die Fillistyne op my is

Dit is ongelukkig nie so eenvoudig nie. Ek is op 'n plot/plaas. 3 van my 5 werkers is van Zim. Die ander 2 is plaaslik. Hierdie mense se breine werk net anders. Jy kan hoe goed wees vir hulle, jy kan watter verhouding deur die jare opbou met hulle... MAAR as hy voel en dink dat jy hom te nagekom het, dan is alle hel los. Hulle reken dat hulle geregtig is op sekere goed. As jy een keer vir hom iets gegee het (of iets vir hom gedoen het), soek hy dit weer en behoed jou as jy dit nie weer gee of doen nie.

Hulle is baie afgemete in hulle optrede teenoor jou. Wel opportunisties (slegte anglisisme, jammer), maar hulle is gereed om op 'n baie goed beplande manier op te tree.

Jy moet die heeltyd op jou hoede wees.

Jy kan hoe gewapen wees, jy kan watter maatreëls in plek hê... as jy nie die beskerming van ons Almagtige Hemelse Vader elke dag oor jou en jou gesin bid nie, kan jy maar vergeet. Slegs jou geloof kan jou staande hou, en slegs jou geloof sal dat jy kan slaap in die nag.

Die mense in die stad besef nie onder watter spanning en druk boere vandag leef nie

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Entitlement kompleks
Posted (edited)

'I will never hear his voice again' - distraught mom of slain Lichtenburg boy

http://www.news24.com/SouthAfrica/News/i-will-never-hear-his-voice-again-distraught-mom-of-slain-lichtenburg-boy-20171012?

shared via @News24

Ek is so moeg vir die nuus agentskappe wat stories publiseer soos hulle wil. Hulle blaas rasse haat aan.

Nou eweskielik was dit iemand wat net losgebrand het op 'n skare. Die bliksemse kind moes in die skool gewees het. Maar nou word die storie vertel dat dit die mees liefdevolle, saggeaardste, slimste kind was.

Die skieter was 'n blanke man. Hulle het sy voertuig met klippe gegooi. Sy jong kind was by hom in die voertuig. Hy was bedreig. Hy het homself, sy besittings en sy kind probeer beskerm.

Maar hulle mag mos jou lewe bedreig.

Dom donners

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Edited by AnythingBut
Posted

Die anc weet, solank hulle die rasse haat aan die gang kan hou, so lank sal hulle in beheer kan wees. 

As jy gaan kyk na die basiese bewegings (oppad na kommunisme) van n komunistiese land, en jy gaan vergelyk dit met wat by ons aangaan sal jy van jou stoel afval. 

Was die anc nie eens op 'n tyd "african national communist party" nie? Deesdae is hulle iets soos "african national congress..."

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Posted

Was die anc nie eens op 'n tyd "african national communist party" nie? Deesdae is hulle iets soos "african national congress..."

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Nee, nog altyd African National Congress, met die SAKP en COSATU wat in die jare 60 en 70 verenig gestaan het verandering af te dwing.

Posted (edited)

Watter oefeninge doen julle by die gimnasium? So paar hurksitte en borsopdrukke?

GIMNASIUM??? Ek doen geen gimnasium oefeninge nie, as jy vir jou skoonpa werk, soos ek, dan kry jy in 'n dag baie meer oefening as wat jy in enige gymnasium sal kry ooit en borsopdrukke op sy dogter ja :blush:  :whistling:

Edited by BSG

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout