Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Te ougat vir woorde!!!

Paramedic word tydens ñ krag onderbreking uitgeroep na ñ huis waar ñ vrou in kraam is. Daar aangekom is die enigste bron van lig ñ flits wat die 3-jarige Jannie vir hom moet vashou.

Groot oog kyk Jannie na alles tot waar die paramedic die baba aan sy voete optel en op sy boudjies raps.

Jannie haak af en sê: “Die klein donnel moeth in eerhte plek nie daa ingekluip het nie, MOEL hom wee!!"����

 

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk

Posted (edited)

Wat is die naafland naam van hierdie persoon, as ek mag vra...?

Rondomrond?[emoji23]

 

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk

Edited by BSG
Posted

Wat is die naafland naam van hierdie persoon, as ek mag vra...?

Veelsydig.[emoji6]

 

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk

Posted

Wat is die naafland naam van hierdie persoon, as ek mag vra...?

Dit is deel van die probleem.... ek weet net hy is hier, maar weet nie wat sy naam is nie. Hy is een van die lesers van naaf land. Twyfel of hy iets sal skryf.

Posted

Dit is deel van die probleem.... ek weet net hy is hier, maar weet nie wat sy naam is nie. Hy is een van die lesers van naaf land. Twyfel of hy iets sal skryf.

Ek sien die dilemma............................. Daar's iemand wat die draad annoniem volg................................

Posted

JULLE MOET PASOP! HIER IS BAIE SKELMS HIER OP DIE NAAFLAND. GISTER N BOODSKAP ONTVANG VAN N OU PAARTJIE WAT NAAKTE FOTOS VAN HULSELF AAN ALMAL STUUR. CLOSE UPS VAN HAAR HANG TIETE EN SY GEPLOOIDE PEESTER. HULLE BIED OOK N IPHONE 7 AAN VIR SEKSUELE GUNSIES. PASOP, MOENIE DAARVOOR VAL NIE! DIT IS EINTLIK N IPHONE 5 EN DAAR MOET IETS FOUT WEES MET DIE DING WANT HY IS BAIE STADIG EN SY CAPS LOCK HAAK VAS.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout