Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted (edited)

Weet nie wat is die regte Afrikaanse woord nie, maar ek maak sommer by spaar binneband aan die raam vas - ek ry met alles in saalsak rond omdat ek gewoonlik aan agterkant is en as iets fout gaan is daar nie veel ryers wat nog kan uithelp nie.  Aan die anderkant het ek al klomp mense kon uithelp. 

Praat jy van 'n padfiets ?  Vir bergfiets het jy nie binnebande nodig nie.

Kry net van die ingevoerdebinnebandlosebuitebande

Edited by Max Headroom
Posted

So het hierdie draad nou heeltemal sy gat gesien?

Ek sien die lughawe hier in die Kaap is glad nie veilig as wat mens dink nie. Ek kan nie besluit of die bende baas taai is, en of die aanvallers net *** skiet nie. Dis nou al die derde aanslag op sy lewe die jaar.

Daar het jy dit!!

Wens hulle het die bliksem die eerste keer raak geskiet!

Die donkie het nege lewens

Posted

Maar hulle gaan net iemand anders kry om te skiet. Die ANC verskaf wapens en dwelms om hulle aan die gang te hou. Onthou die lang game is om die weskaap onder anc bewind te kry. 

So waar. Hulle bly die migrasie aanhelp na die suide. Wat, terloops, 'n bydraende faktor in die waterkrisis is. Gaan ry bietjie daar deur bloekombos en dan sien jy die informele motorwas langs die pad met tuinslange wat net water oor die pad laat loop. Elke dag. Maar ek met 'n adres moet in 'n emmer staan en stort net om my potplante aan die lewe te hou...

Wallecdene in Kraaifontei het dit ook. 

Posted

Daar het jy dit!!

Wens hulle het die bliksem die eerste keer raak geskiet!

Die donkie het nege lewens

Kat, nie donkie nie [emoji23]

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk

Posted

tussen 2015 en 2016 het daar 40 000 mense met adresse kaap toe getrek. Geen statistiek oor die nommers wat aangery is vir stakings nie.

Dan moet jul Mosselbaai en George sien, dit is verskriklik. Ek het dit al in n vorige groep bespreking genoem en is uitgehaal oor wat statistieke sê, maar die informele nedersettings het drasties vergroot en tesame met dit die werkloosheid syfer asook misdaad. Nou nie 30-40000 nie maar praat van 30+ gesinne per maand wat na die area toe verhuis uit die noorde, ook nie die informele nedersettings ingesluit nie.

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout