Jump to content

Recommended Posts

Posted

Ek het vroeer die jaar n artikel gelees wat gese het dat SA nou een van die grootste "hubs" is vir mense en dwelm handel in die wereld. 

So nie veel het verander vanaf 1652 nie, net die komoditeit. 

Dit is al eintlik vir n hele paar jaar al lank so dat SA DIE deurgangs punt is.  

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Koos gooi die golfkarretjie om na ‘n lang dag op die golfbaan. ‘n Vrou wat daar naby speel, sien dit en hardloop nader om te help.

Het u seer gekry meneer?’ vra sy.

Nee, net groot geskrik,’ sê Koos.

My huis is hier naby, kom saam, dan gee ek jou ‘n knertsie vir die skok,’ sê die vrou.

Jong, ek weet nie so mooi nie, my vrou sal dit niks laaik dat ek alleen na ‘n ander vrou se huis gaan nie,’ sê... Koos.

Maar die vrou is mooi, en baie oortuigend, en hy besluit maar om saam met haar te gaan. Na ‘n heerlike ete, gesels en ‘n paar drankies, sê Koos dat hy nou rêrig moet gaan, want sy vrou weet nie waar hy is nie en sy sal dit niks laaik nie.

Nou kom ek gaan saam met jou terug golfbaan toe, dan help ek jou die karretjie optel,’ sê sy. ‘En moenie worry nie, jou vrou weet nie waar jy was en wat jy gedoen het nie. Waar is jou vrou anyway?’ vra sy.

Onder die golfkarretjie,’ sê Koos

Ou koos jou ****....
Posted

Die plan was om so 4 ure padfiets rondte te gaan ry om n paar mere hier maar die weer lyk my gaan die oggend nie so mooi uitwerk soos beplan nie en die bergfiets se rem skoene moet eers vervang word.  Vir die parte wag ek nog.  Andersins klaarmaak met die vrou se kantoor meubels aanmekaar bou en verder rustig wees en baie witbier sluk.

Reël 9 :ph34r:

Posted

Vrydag - braai met hout

Saterdag - bietjie werk dan houtwerk en dan weer n braai.

Sondag - goeters om te doen en 'n braai

So is Saterdag en Sondag se braai nie met hout nie?

Posted

Vrydag = kaas en wyn en bier

Saterdag = 100km bergfiets + grassny + bier + braai + nog bier

Sondag = 60km bergfiets + swot + weber braai + bier + koffie

Jou dieet bekommer my.  Ek stel voor die volgende verandering voor vir Sondag ...

Sondag = koffie + 60km bergfiets + swot + weber braai + bier + nog bier

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout