Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Haha wens ek het, Karavaanpark bestuurder [emoji6]

 

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk

Inteendeel, ek het geboer vir 18 maande tot ek direk met die finansies te doen gekry het, toe doen ek maar afstand van die gedagte om te boer, alhoewel dit 'n lewens lange droom was.

 

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk

Posted

Inteendeel, ek het geboer vir 18 maande tot ek direk met die finansies te doen gekry het, toe doen ek maar afstand van die gedagte om te boer, alhoewel dit 'n lewens lange droom was.

 

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk

My Pa het altyd gesê:

As jy wil boer, koop vir jou 'n spieël. Dis 'n makliker en goedkoper manier om jou gat te sien.

Posted

Oom Jannie en tannie Sannie gaan al vir dekades lanks kermis toe.

 

Toe hul so paar jaar terug, soos gewoonlik gaan, sien oom Jannie 'n nuwe stallietjie-daar's 'n man wat mense vir 'n rit in sy helikopter vat. "En wat kos so 'n belewenis?" Vra oom Jannie. "R50" Antwoord die man.

 

"Nee, R50 is R50!" Se tannie Sannie.

 

En so gaan dit jaar vir jaar aan, totdat die man wie se helikopter dit is, die ou oom jammer kry. Die man is ook nou al gatvol vir al die kindertjies em ma's wat heeltyd gil as hulle in die lug is; so, toe dink hy aan 'n plan.

 

"Oom" se hy, "Oom en tannie kan gratis vir 'n vlug gaan, maar as ek 'n piep hoor, dan betaal oom hul."

 

En so vlieg die oom en tannie al te lekker. Naderhand word die stilte half ongemaklik vir die man, en hy begin allerhande toertjies maak, en hy gooi die helikopter rond-maar als tevergeefs-nie 'n piep nie.

 

Nadat hy geland het, vra hy vir die oom: " Hoe kon oom-hul so stilbly!???"

 

"Ja Jong, ek wou iets sê toe die tannie uitval, maar R50 is R50!"

Posted

Soos die boer wat die Lotto gewen het.

 

Toe hulle vir hom vra wat hy met die geld gaan doen : "Seker maar boer tot dit op is".

Sou nie te lank geneem het nie [emoji23]

 

Sent from my VTR-L09 using Tapatalk

Posted

Ag nee man dames

 

Afrikaans is die sexyste warmste taal volgens 'n Ierse publikasie.

 

Hoekom is dit dan so stil hier.

 

Dit is tyd vir 'n lekker partytjie (of enige iets om lewe in hierdie plek te kry)

 

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Posted

Soos die boer wat die Lotto gewen het.

 

Toe hulle vir hom vra wat hy met die geld gaan doen : "Seker maar boer tot dit op is".

 

Hulle sê mos daar is 3 maniere om geld te verloor.

 

Dobbel is die vinnigste, prostitute die lekkerste en boerdery die sekerste.

Posted

Ek het vanoggend lekker nat geword op die motorfiets. Dit het nie gereen nie, net so nattegheid in die lug. Ons kort die water, en die tyd op die motorfiets is so lekker.

 

Dis n 20-25 min met die motorfiets of 60 min met die kar. Ek het altyd sommer net met my vorige motorfiets gery om by die werk te kom. Dit was altyd lekker, maar ek het nooit oorweeg om verder te ry, of erens anders nie. Ek sit en werk nou al uit waar ek oor die naweek kan ry. Dit is natuurlik na saterdag oggend se fietsry en tuinwerk. 

Posted

Inwoners van Suid-Afrika ons kondig n nasionale roudag af vir die boeregemeenskappe van Suid-Afrika. Ons doen n beroep om elke inwoner om Maandag 30 Oktober swart aan te trek. Ons doen ook n ernstige beroep op kerke, geestelike leier, bybelstudiegroepe, selgroepe en bidgroepe om tydens hierdie geleentheid ernstig in te tree vir in besonder ons boere. Versprei asb na u familie en vriende.

Posted

Inwoners van Suid-Afrika ons kondig n nasionale roudag af vir die boeregemeenskappe van Suid-Afrika. Ons doen n beroep om elke inwoner om Maandag 30 Oktober swart aan te trek. Ons doen ook n ernstige beroep op kerke, geestelike leier, bybelstudiegroepe, selgroepe en bidgroepe om tydens hierdie geleentheid ernstig in te tree vir in besonder ons boere. Versprei asb na u familie en vriende.

Dit is 'n baie goeie en wonderlike gebaar. Maar, ek is bevrees dit sal geen impak hê nie. Daar moet nasionaal iets gebeur - 'n nasionale sport span of persoon (nee nie Steve nie) met seggenskap standpunt inneem.

 

En dit moet 'n moerse standpunt wees.

 

Krieket/rugby span wat swart dra tydens 'n wedstryd, 'n reklame veldtog.... hoe ookal.

 

Ongelukkig is ons in die minderheid. Dus moet dit iets wees wat mense gaan ruk tot die besef van wat aangaan

 

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Posted

Ek stem. maar ek dink hierdie gaan meer om samesein te betoon.

Soos die een boer gese het, al die boere moet eintlik stad toe ry met hulle trekkers in spitsverkeer, maar in low range, almal in n bondel. Dan is daar genoeg choas om aandag te kry. 

Dit werk vir die taxis... 

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout