Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad

Kalahari Vegmot

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Dis regtig n Afrikaanse draad. In minder as 300 bydraes is iemand moerig vir iemand [emoji23]

Dis n rekord.  As dit nou n braai was met bier sou dit binne een bladsy al gebeur het.

Link to comment
Share on other sites

Daar is net een ding wat mense meer die bliksem in maak as politiek, geloof of ras en dis 'n Ford vs Toyota debat. Ek gaan nie die vorige poste van die draad lees nie, maar ek sal maar aanneem dis waar dit begin het.

Sent from my LG-H815 using Tapatalk

Isuzu

Link to comment
Share on other sites

Ek hou van die gevegte. As hulle op vrydae gebeur. Wat my die hoenders in maak is dat die pikkewyne op 'n maandag baklei.

Maar toe ou jonnie sy paal gemaak het, toe weet ek hier kom 'n ding...

So dankie vir die lag wat julle my verskaf het, maar asseblief, wag volgende keer net tot Vrydag!

Link to comment
Share on other sites

Moet julle nie komkommer nie. Ons sien hoe die week verloop en wat Vrydag dalk inhou.  :whistling:

Nee wat. Julle kan maar julle handsakke en hoehak skoene swaai Vrydag.  Ons dorp se somerfees begin so ek sal my liewer daar gaan verlustig met bayerse bruisdrankies dankie ;)

Link to comment
Share on other sites

Nee wat. Julle kan maar julle handsakke en hoehak skoene swaai Vrydag.  Ons dorp se somerfees begin so ek sal my liewer daar gaan verlustig met bayerse bruisdrankies dankie ;)

Is dit nie 'n bietjie laat nie, ek meen herfs is om die draai?

O ja, nie almal bly in die sub-trope soos ek nie :whistling:

Link to comment
Share on other sites

Is dit nie 'n bietjie laat nie, ek meen herfs is om die draai?

O ja, nie almal bly in die sub-trope soos ek nie :whistling:

Moenie hierdie Duitse somers onderskat hier in die middel van die EU nie.  Ek het die laaste ruk begin wonder of ek nie daar in julle wereld is nie.  Die baie bedompig en warm.  Laas Vrydag help ek uit by n braai by die skool maar ons het so gesweet dat daai eerste bier nie naby my lewer of niere gekom het nie.  Reguit deur die vel uit.

as dit goed warm is by ons reken my vrou ek funksioneer op bier. dit vat presies 6 biere om die gras te sny 

Link to comment
Share on other sites

Moenie hierdie Duitse somers onderskat hier in die middel van die EU nie.  Ek het die laaste ruk begin wonder of ek nie daar in julle wereld is nie.  Die baie bedompig en warm.  Laas Vrydag help ek uit by n braai by die skool maar ons het so gesweet dat daai eerste bier nie naby my lewer of niere gekom het nie.  Reguit deur die vel uit.

'n Kollega van my se man was laasweek daar in jou geweste, en hy se blykbaar was dit so 28 - 32 grade selsius, en die mense wou sterf. Die week is hy in Abu-Dhabi, waar dit blykbaar rondom die 48 grade selsius elke dag is. Hy dink dis dalk waar die hel se hekke gelee kan wees...Ek geniet die Kaap se 12 grade vandag. Heel skaflik.

[redigeer]...wag...julle BRAAI in Duitsland?

[weer redigeer] - wat braai julle? Frankfurters? (Skies, ek kon nie weerstaan nie.)

Edited by Robbie Stewart
Link to comment
Share on other sites

Isuzu

Dis nou soos 2 honde wat baklei oor 'n been, en dan kom 'n derde hond en steel die been.

Dan was daar die tyd toe oom Peet se al ons laaities moes pype meet...

Link to comment
Share on other sites

'n Kollega van my se man was laasweek daar in jou geweste, en hy se blykbaar was dit so 28 - 32 grade selsius, en die mense wou sterf. Die week is hy in Abu-Dhabi, waar dit blykbaar rondom die 48 grade selsius elke dag is. Hy dink dis dalk waar die hel se hekke gelee kan wees...Ek geniet die Kaap se 12 grade vandag. Heel skaflik.

[redigeer]...wag...julle BRAAI in Duitsland?

[weer redigeer] - wat braai julle? Frankfurters? (Skies, ek kon nie weerstaan nie.)

Ek is nie gineties ontwerp vir Abu-Dhabi nie.  Ek het niks daar verloor nie.  Met hierdie vog in die lug as dit bo 30 gaan weet jy daarvan.  Klok elke nou en dan so 36-38.  Kyk dan vloei die bier.

Jy sal verbaas wees hoe braai die ouens hier.  Ek was verbaas.  Hulle braai alles. Groente, vleis de lot.  Hulle vleis snitte is net anders so ek is van plan om op my verlof n paar T-bene oor die kole te trek want dit mis ek.  Maar rump is vollop hier en natuurlik die Frankfurters of in die wereld die Bratwurstel.

Link to comment
Share on other sites

Ek gaan nog my werk verloor as gevolg van herdie draad, loor so een of 2 keer per dag in en dan mors Ek baie tyd hier en kry niks gedoen nie.

FORD al die pad!!      LOL

Link to comment
Share on other sites

As enige iemand ooit groente op my braai gooi sal ek maar ook die vraag moet vra..."is jy 'n vegetariër omdat jy plante haat of omdat jy vleis haat?"

Link to comment
Share on other sites

Ek gaan nog my werk verloor as gevolg van herdie draad, loor so een of 2 keer per dag in en dan mors Ek baie tyd hier en kry niks gedoen nie.

FORD al die pad!!      LOL

Jy mag dalk eerder jou werk verloor omdat jy n Ford ry  :whistling:

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout