Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad


Kalahari Vegmot

Recommended Posts

As enige iemand ooit groente op my braai gooi sal ek maar ook die vraag moet vra..."is jy 'n vegetariër omdat jy plante haat of omdat jy vleis haat?"

 

Braai jy nie af en toe hoener nie?

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Dis regtig n Afrikaanse draad. In minder as 300 bydraes is iemand moerig vir iemand [emoji23]

 

Iemand sê nou die dag die laaste keer wat die Afrikaners saamgestaan het was toe hulle op die krygsgevangene skip na St Helena oor die boeg saamgestaan en kots het...

Link to comment
Share on other sites

O ja, en dis hoender :ph34r:

 

Spelfout doelbewus ingesit.  Wat sal n "Grammar Nazi" in Afrikaans wees?  Taal Predikant?

Link to comment
Share on other sites

Spelfout doelbewus ingesit.  Wat sal n "Grammar Nazi" in Afrikaans wees?  Taal Predikant?

hierdie is 'n vraag vir die RSG Monitor span? of dr. Willem Both van die WAT :clap:  :clap: :clap:  

Link to comment
Share on other sites

Ek gaan nog my werk verloor as gevolg van herdie draad, loor so een of 2 keer per dag in en dan mors Ek baie tyd hier en kry niks gedoen nie.

 

FORD al die pad garage toe vir 'n nuwe ratkas en enjin-blok!!      LOL

 

 

daar, ek het dit vir jou reggemaak... :devil: 

 

(nou moet ek koes...)

 

Ek is sooo bly ek het nie die Ford gekoop nie (wat ek vanplan was om te), aangesien die Isuzu netnet in my waenhuis inpas. Daar is letterlik minder as 1.5 sentimeter ruimte voor en agter tussen die muur en waenhuis deur met die rooi gevaar tussenin... :eek:

Link to comment
Share on other sites

Spelfout doelbewus ingesit.  Wat sal n "Grammar Nazi" in Afrikaans wees?  Taal Predikant?

 

Ek weet hulle noem die ooms met die dik brille wat die woordeboeke skryf die Taalbulle.

Link to comment
Share on other sites

Wie ken/ gebruik nog soms die woord "tos" - soos in: "jy praat nou tos"? As 'n laaitie was dit baie algemeen gebruik (ja, ja hou nou maar die voorspelbare alternatiewe gebruik uit die gesprek vir eers). Ek dink hierdie draad is ideaal vir tos praat.

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout