Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted

Wat is mense se gunsteling Afrikaanse rolprent en/of televisie reeks?

 

Rolprent - Fiela se Kind

 

Televisie reeks - Vetkoek Paleis

Rolprent - Fiela se kind

 

Televisie reeks - Vyfster en Arende

 

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Posted

Pasop dat ons nie gaan maak soos ons voor ouers nie en sommer afstig in groepe en in verskillende rigtings in trek nie.....

Draadtrek of garingtrek??

Posted (edited)

Boerseun, ek was vyf jaar op Helpmekaar maar my Afrikaans is klaarblyklik nie goed genoeg nie.

 

Wat bedoel jy met "neg" ?

Hey @eddy, watter jare was jy op Helpmekaar?

 

Ek was '88 tot '90

 

Voor dit in Randburg, saam met die klomp van Orkney Snork Nie!

Edited by DawieO
Posted

Hoe lyk dit met 'n bietjie.......?

attachicon.gifimages (1).jpg

Ek en my vrou het so 'n tydjie deur al die Orkney Snork Nie reekse gewerk.

Ons is van mening dat dit 'n baie goeie Huweliks Voorbereiding oefening sal wees vir mense wat wil trou.

Dit het so 'n goeie humoristiese wyse gehad om die lief en die leed van alledaagse families uit te beeld.

Posted

Ek en my vrou het so 'n tydjie deur al die Orkney Snork Nie reekse gewerk.

Ons is van mening dat dit 'n baie goeie Huweliks Voorbereiding oefening sal wees vir mense wat wil trou.

Dit het so 'n goeie humoristiese wyse gehad om die lief en die leed van alledaagse families uit te beeld.

Moenie Molly en Wors vergeet nie....dit is ook baie goeie voorbereiding en tipies wat in huwelikke gebeur....

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout