ewep Posted June 27, 2007 Posted June 27, 2007 Diesel' date=' Rabubi, NoChain en Spidy hoekom organise julle klubs nie 'n race nie?[/quote'] Ek weet nie. http://s3.amazonaws.com/advrider/ne_nau.gif Nie lus nie? Onder werksdruk? Dalk probleme by die huis? ewep2007-06-27 08:48:12
Spinnekop Posted June 27, 2007 Posted June 27, 2007 Nie lus nie? Onder werksdruk? Dalk probleme by die huis? Bring Saterdag 'n ekstra asma pompie. Sal jou verduidelik van al die probleme. (Ek gaan jou breek!)
Beee Posted June 27, 2007 Posted June 27, 2007 Nie lus nie? Onder werksdruk? Dalk probleme by die huis? Bring Saterdag 'n ekstra asma pompie. Sal jou verduidelik van al die probleme. (Ek gaan jou breek!) HIJACK!!!! Beteken dit Ewep gaan nie meer saam ons ry nie...???
boela Posted June 27, 2007 Posted June 27, 2007 Diesel' date=' Rabubi, NoChain en Spidy hoekom organise julle klubs nie 'n race nie?[/quote'] Dis maklik om te se reel 'n race maar dan is daar klubs wat races reel en dan die ware ontvager deur die ore te werk Byv: ek reel 'n race en die "Charity" is Centurion Hospice, neem ek as die organiseerder so baie van die geld dat die charity eintlik niks kry nie en die klub se finansies is weer OK vir die res van die jaar, dan kan ek sommer vir my klub nuwe fiets ry klere ontwerp en teen 'n "bargain" aan my lede verkoop. Wie is nou die wenner , ons is maklik om te se ons gee geld vir hierdie en daardie maar ons dink eerste aan ons eie koningkryk voor ek behoeftiges sal raaksien My R0.02c werd Watter klub is so nice.?
ewep Posted June 28, 2007 Posted June 28, 2007 Nie lus nie? Onder werksdruk? Dalk probleme by die huis? Bring Saterdag 'n ekstra asma pompie. Sal jou verduidelik van al die probleme. (Ek gaan jou breek!) Asma pompie s? jy? Pasop' date=' ek sal laat die suster my so vol goeters pomp voor die ride dat ek die ROOK uit jou uit ry. En jy, maergat, my breek, HA!!!! Vet pense het hul voordeel...... HIJACK!!!! Beteken dit Ewep gaan nie meer saam ons ry nie...??? Natuurlik. Ek's bang vir spaaidie!!! Hy's lus om my seer te maak, and vis girliepant are scared.
Sammajoor Posted June 29, 2007 Posted June 29, 2007 Diesel' date=' Rabubi, NoChain en Spidy hoekom organise julle klubs nie 'n race nie?[/quote'] Dis maklik om te se reel 'n race maar dan is daar klubs wat races reel en dan die ware ontvager deur die ore te werk Byv: ek reel 'n race en die "Charity" is Centurion Hospice, neem ek as die organiseerder so baie van die geld dat die charity eintlik niks kry nie en die klub se finansies is weer OK vir die res van die jaar, dan kan ek sommer vir my klub nuwe fiets ry klere ontwerp en teen 'n "bargain" aan my lede verkoop. Wie is nou die wenner , ons is maklik om te se ons gee geld vir hierdie en daardie maar ons dink eerste aan ons eie koningkryk voor ek behoeftiges sal raaksien My R0.02c werd Watter klub is so nice.? een van die grotes in Pretoria
boela Posted July 1, 2007 Posted July 1, 2007 Vertel nog dit klink interesant. Die prentjie wat jy teken klink soos die wedren van Resbank. Hulle charity is 'n Hospice. Is dit hulle?
Angel Posted July 2, 2007 Posted July 2, 2007 een van die grotes in Pretoria Mmmm, sal nogal interressant wees om te weet of dit wel Resbank is, aangesien daar nie vreeslik baie groot klubs in Pta is wat wedrenne aanbied nie.
Oxymoron Posted July 2, 2007 Posted July 2, 2007 Diesel' date=' Rabubi, NoChain en Spidy hoekom organise julle klubs nie 'n race nie?[/quote'] Dis maklik om te se reel 'n race maar dan is daar klubs wat races reel en dan die ware ontvager deur die ore te werk Byv: ek reel 'n race en die "Charity" is Centurion Hospice, neem ek as die organiseerder so baie van die geld dat die charity eintlik niks kry nie en die klub se finansies is weer OK vir die res van die jaar, dan kan ek sommer vir my klub nuwe fiets ry klere ontwerp en teen 'n "bargain" aan my lede verkoop. Wie is nou die wenner , ons is maklik om te se ons gee geld vir hierdie en daardie maar ons dink eerste aan ons eie koningkryk voor ek behoeftiges sal raaksien My R0.02c werd Watter klub is so nice.? een van die grotes in Pretoria Sammajoor, wees asb. so gaaf en s? na wie jy verwys, omdat sulke beweringe ook nou ander klubs wat 'n Hospice as 'beneficiary' het, impliseer, soos jy sou opmerk in Boela en Angel se kommentaar.
2 X 2 Posted July 2, 2007 Posted July 2, 2007 Oxy, ek dink nie jou klub val in die beskrywing wat Sammajoor geplaas het nie
Sammajoor Posted July 2, 2007 Posted July 2, 2007 Diesel' date=' Rabubi, NoChain en Spidy hoekom organise julle klubs nie 'n race nie?[/quote'] Dis maklik om te se reel 'n race maar dan is daar klubs wat races reel en dan die ware ontvager deur die ore te werk Byv: ek reel 'n race en die "Charity" is Centurion Hospice, neem ek as die organiseerder so baie van die geld dat die charity eintlik niks kry nie en die klub se finansies is weer OK vir die res van die jaar, dan kan ek sommer vir my klub nuwe fiets ry klere ontwerp en teen 'n "bargain" aan my lede verkoop. Wie is nou die wenner , ons is maklik om te se ons gee geld vir hierdie en daardie maar ons dink eerste aan ons eie koningkryk voor ek behoeftiges sal raaksien My R0.02c werd Watter klub is so nice.? een van die grotes in Pretoria Sammajoor, wees asb. so gaaf en s? na wie jy verwys, omdat sulke beweringe ook nou ander klubs wat 'n Hospice as 'beneficiary' het, impliseer, soos jy sou opmerk in Boela en Angel se kommentaar. As almal tussen die lyne gelees het< sal hulle kon lees wie die skuldige klub is maar ek kan se dat dit definitief NIE RESBANK IS NIE, dis iemand anders wat ook 'n groot race aanbied en oor hulle gulsigheid dat die race amper nie aangebied is nie, en dis ook nie die Satelite nie, lees tussen die lyne. Ook wil ek verder se dat hierdie opinie is myne en myne alleen Oxy as ek julle in die verleentheid gestel het vra ek omverskoning julle doen rein en eerlike werk met Hospice en ek sal NOOIT julle name in'n slegte lig plaas nie
Oxymoron Posted July 2, 2007 Posted July 2, 2007 Dankie Sammajoor, dit word waardeer.As klub is mens maar sensitief vir sulke dinge en ek wou net voorkom dat die "grapevine" hardloop.Netnou beland ons op Son se voorblad!
Angel Posted July 2, 2007 Posted July 2, 2007 [ As almal tussen die lyne gelees het< sal hulle kon lees wie die skuldige klub is maar ek kan se dat dit definitief NIE RESBANK IS NIE' date= dis iemand anders wat ook 'n groot race aanbied en oor hulle gulsigheid dat die race amper nie aangebied is nie, en dis ook nie die Satelite nie, lees tussen die lyne. Ook wil ek verder se dat hierdie opinie is myne en myne alleen Oxy as ek julle in die verleentheid gestel het vra ek omverskoning julle doen rein en eerlike werk met Hospice en ek sal NOOIT julle name in'n slegte lig plaas nie[/quote] As dit nou nie Resbank is nie, is dit dalk Centurion? Of miskien is dit dan Speke? Kom nou, hou op om ons die heel tyd aan die raai te sit en s? tog wie dit is.
Sammajoor Posted July 2, 2007 Posted July 2, 2007 Dankie Sammajoor' date=' dit word waardeer.As klub is mens maar sensitief vir sulke dinge en ek wou net voorkom dat die "grapevine" hardloop.Netnou beland ons op Son se voorblad! Oxy PM my dan sal ek jou se wie die klub is [/quote']
Andre Engelbrec Posted July 2, 2007 Posted July 2, 2007 Ek sal graag wil weet na wie jy verwys. Sammajoor kom vertel ons. Of Backlach kan jy vir ons s?.Speke2007-07-02 04:03:22
Recommended Posts
Create an account or sign in to comment
You need to be a member in order to leave a comment
Create an account
Sign up for a new account. It's easy!
Register a new accountSign in
Already have an account? Sign in here.
Sign In Now