Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad


Kalahari Vegmot

Recommended Posts

Dit is my dorp.  Die beste

 

As ek so na jou profiel foto kyk, dan wil ek net een ding weet, eintlik twee...

 

Was dit jy? En het jy die pyp gemaak?

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

As an English speaking "soutie", I've wanted to know what the term 'kap hom' means?

Hang af van die konteks. As ek vuur maak en klein houtjies wil he, neem ek n stomp en "kap hom" kleiner met n byl.

 

Maar as ek suip en veerpyltjies speel sal my maats skreeu "kap hom" as ondersteuning wanneer ek n moeilike kans moet vat.

Link to comment
Share on other sites

Kaapse afrikaans bly darem baie snaaks

 

 

Hierdie bul wat gister iets moet aflewer by die bure (iets groot , ma-Moerse trok) en hulle is nie daar nie , hy haal die foon uit en hak af daar op sy supervisor laat ek tot in ons huis kan hoor....lekker gelag vir 'n paar minute

Link to comment
Share on other sites

Kap hom.

 

Term word gebruik as jy visvang. As jy die vis voel dan kap jy hom en katrol pappie.

 

Of kap hom. As jy iemand by die robot dice en jou tjerrie tune jou kap hom pappie, dan brand jy 'n suier ring en 'n stel bande net om haar te beïndruk

Link to comment
Share on other sites

Kaapse afrikaans bly darem baie snaaks

 

 

Hierdie bul wat gister iets moet aflewer by die bure (iets groot , ma-Moerse trok) en hulle is nie daar nie , hy haal die foon uit en hak af daar op sy supervisor laat ek tot in ons huis kan hoor....lekker gelag vir 'n paar minute

Dis 'n deurmekaarspul voor die poskantoor hier by ons. Nou die dag toe ek in my bakkie klim hoor ek die:

'n dronk ou skree vir 'n ander perd oorkant die pad: "Hey Djy! Jou p@3$!!

Sy kollega oorkant die pad haak toe af en skree terug:

"Hey! Wies jou Djy?!"

Link to comment
Share on other sites

Dis 'n deurmekaarspul voor die poskantoor hier by ons. Nou die dag toe ek in my bakkie klim hoor ek die:

'n dronk ou skree vir 'n ander perd oorkant die pad: "Hey Djy! Jou p@3$!!

Sy kollega oorkant die pad haak toe af en skree terug:

"Hey! Wies jou Djy?!"

:D :D :D :D

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout