Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad

Kalahari Vegmot

Recommended Posts

n vrou wat so betjie woedend was het eendag gesê "my moer meter is in die rooi" baie beskrywend.

Die feit dat sy erken het haar moer meter is in die rooi is al klaar n moerse gevaar teken.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

  • 5 weeks later...

My kleindogter vertel van 'n wonderlike uitstappie na 'n "diereplaas" saam met die skool. Sy is in gr.2. Alles ingeneem oor koeie, volstruise en nog wat.

"Weet Oupa, daar is akkedisse so lank soos 'n mens. Nee , nie krokodille nie. Maar hulle moet in die son bly anders gaan hulle dood, want hulle bloed is koud.So hulle sit die heeldag in die son en fokus."

Klink soos die helfte van die parliment

Link to comment
Share on other sites

en dan wil mense weet hoekom ek nie "moderne" afrikaanse musiek luister nie.

FFS, hierdie *** is amper so erg soos snotkop

Link to comment
Share on other sites

en dan wil mense weet hoekom ek nie "moderne" afrikaanse musiek luister nie.

FFS, hierdie *** is amper so erg soos snotkop

https://www.youtube.com/watch?v=qbPBJIy6ImA

Ek get terwyl ek die Ghoema toekennings gekyk het gedink dat daar hoop is vir Afrikaanse musiek. Maar toe sluit hulle af met Robbie Wessels wat sy impe die hoenor treffer sing. Toe besef ek, daar is nog steeds nie rerig hoop nie.
Link to comment
Share on other sites

en dan wil mense weet hoekom ek nie "moderne" afrikaanse musiek luister nie.

FFS, hierdie *** is amper so erg soos snotkop

Nee man, jy ken die reëls. NET Afrikaans.

Ek luister eerder snotkop as hierdie snotkoppe.

Edited by Kalahari Vegmot
Link to comment
Share on other sites

Nee man, jy ken die reëls. NET Afrikaans.

Ek luister eerder snotkop as hierdie snotkoppe.

FFS = VFS? Vir F** sake?

Link to comment
Share on other sites

Ek nou nie snaaks nie… maak dis V#%.

met 'n groot V.

WDV is dit met julle en julle ge F F F . F is Engels.

nee broer, volgens die Woordeboek van die Afrikaanse taal is jy verkeerd

post-38473-0-02459500-1529413179_thumb.jpg

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout