Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad

Kalahari Vegmot

Recommended Posts

Ja, maar ek was darem net 16 gewees.  :eek:

Twee maande later was ek 17 en in die Army (dit was destyds 'n Afrikaanse woord)  besig met diensplig.

So al julle jong snuiters moet op julle hoede wees. Ek is deur die einste PW opgelei om die pas te kan vat. Ek gaan nog lank hier wees.

So maak mens sou Tannie Esme gesê het.

Mooi "Regs Rig" wat jy die klomp jongelinge gegee het :D

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Dit was die Army en jy het ge-hike waar jy wou kom en selfs verniet op publieke vervoor gery as jy uniform aan gehad het.

Lank voor my tyd. 

Link to comment
Share on other sites

Dit was die Army .

Dit was altyd Army, ongeag of jy Afrikaans of Engels gepraat het.

Net soos browns, webbing, dixie ook almal afrikaanse woorde was maar staaldak, varkpan, aantree, uitklaar engelse woorde was.

Link to comment
Share on other sites

Terug op die bakkie gesprek. Die nuwe Ford se klap het 'n slot agter. Nog die Toyota nog die Isuzu singlecabs het slotte op die klappe. Maar hulle het die ou styl bakke met krul rante wat net knippe aan die kant vastrek.

Ek het dit vandag opgelet toe ek daar was.

Die ou Ford het vanoggend ook bitter goed gedoen toe ek in 'n trok vasgery het. (Lang storie met 'n blinde hoogte, son van voor en 'n trok wat afdraai.)

Om uit 'n wrak sonder 'n dak te klim met whiplash en 'n hoofpyn gee my gemoedsrus as ek weer 'n Ford koop. Wat hopelik vroeg volgende week is.

My fiets was agterop. Dit het om een of ander rede 'n pap wiel. Hopelik is dit al skade op die dukwiel.

4b707ec3ae30763778186d9486840489.jpg35cd5846f3a6d75c7d17dd66847fdbae.jpg

Edited by PhilipV

My fiets was agterop. Dit het om een of ander rede 'n pap wiel. Hopelik is dit al skade op die dukwiel. 4b707ec3ae30763778186d9486840489.jpg35cd5846f3a6d75c7d17dd66847fdbae.jpg

Jo! Daai's genade!
Link to comment
Share on other sites

KOMAAN, jy hey@eddy my nie sommer so nie. Vir jou is ek tenminste 'skuus dat ek pla oom @eddy.

Ek was op Helpmekaar tydens die hoogtepunt van Christelik Nationale Opvoeding toe jou onnies nog op laerskool was.

Ek het in 1976 matriek geskryf. Ek vestaan dit was egter minder barbaars in the laat tagtigs......

Jammer oom @eddy! My Pa het my al die stories vertel van hoe mense met griffel en lei eksamen geskryf het...

Link to comment
Share on other sites

Terug op die bakkie gesprek. Die nuwe Ford se klap het 'n slot agter. Nog die Toyota nog die Isuzu singlecabs het slotte op die klappe. Maar hulle het die ou styl bakke met krul rante wat net knippe aan die kant vastrek.

Ek het dit vandag opgelet toe ek daar was.

Die ou Ford het vanoggend ook bitter goed gedoen toe ek in 'n trok vasgery het. (Lang storie met 'n blinde hoogte, son van voor en 'n trok wat afdraai.)

Om uit 'n wrak sonder 'n dak te klim met whiplash en 'n hoofpyn gee my gemoedsrus as ek weer 'n Ford koop. Wat hopelik vroeg volgende week is.

My fiets was agterop. Dit het om een of ander rede 'n pap wiel. Hopelik is dit al skade op die dukwiel.

4b707ec3ae30763778186d9486840489.jpg35cd5846f3a6d75c7d17dd66847fdbae.jpg

Liewe ouers, bly jy is ongeskonde.

Goeie bliksem. Dit is absolute genade dat jy daaruit geklim het. Sterkte. So iets bly lank by mens

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Link to comment
Share on other sites

Terug op die bakkie gesprek. Die nuwe Ford se klap het 'n slot agter. Nog die Toyota nog die Isuzu singlecabs het slotte op die klappe. Maar hulle het die ou styl bakke met krul rante wat net knippe aan die kant vastrek.

Ek het dit vandag opgelet toe ek daar was.

Die ou Ford het vanoggend ook bitter goed gedoen toe ek in 'n trok vasgery het. (Lang storie met 'n blinde hoogte, son van voor en 'n trok wat afdraai.)

Om uit 'n wrak sonder 'n dak te klim met whiplash en 'n hoofpyn gee my gemoedsrus as ek weer 'n Ford koop. Wat hopelik vroeg volgende week is.

My fiets was agterop. Dit het om een of ander rede 'n pap wiel. Hopelik is dit al skade op die dukwiel.

4b707ec3ae30763778186d9486840489.jpg35cd5846f3a6d75c7d17dd66847fdbae.jpg

Bly jy het darem in eenstuk daaruit geklim.

Ek is bly jy is veilig, en ongeskonde. Dit is sowaar genade van die Here.

Dis net jammer jou dikwiel het 'n papwiel gekry, anders kon jy so draai in die veld gaan maak het om van die skok ontslae te raak.

En ek is ook bly dat Ford jou nie in die skande gesteek het nie, ek het respek vir daai bakkies.

Edited by Robbie Stewart
Link to comment
Share on other sites

Terug op die bakkie gesprek. Die nuwe Ford se klap het 'n slot agter. Nog die Toyota nog die Isuzu singlecabs het slotte op die klappe. Maar hulle het die ou styl bakke met krul rante wat net knippe aan die kant vastrek.

Ek het dit vandag opgelet toe ek daar was.

Die ou Ford het vanoggend ook bitter goed gedoen toe ek in 'n trok vasgery het. (Lang storie met 'n blinde hoogte, son van voor en 'n trok wat afdraai.)

Om uit 'n wrak sonder 'n dak te klim met whiplash en 'n hoofpyn gee my gemoedsrus as ek weer 'n Ford koop. Wat hopelik vroeg volgende week is.

My fiets was agterop. Dit het om een of ander rede 'n pap wiel. Hopelik is dit al skade op die dukwiel.

4b707ec3ae30763778186d9486840489.jpg35cd5846f3a6d75c7d17dd66847fdbae.jpg

:eek:

Ek is bly jy het ongedeerd daarvan afgekom

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout