Jump to content

Is motorcycling allowed?


Recommended Posts

Posted

Hulle is d@nners mooi né Bennie, amper te mooi om vuil te maak.[emoji6]

 

Daar het so 1290 by n gastehuis in Gansbaai gestaan vroër die week en toe my laaitie vra of ek so bike wil he kon my vrou my gesig goed genoeg lees om vir hom te antwoord "ja, pappa sal baie van so bike hou". [emoji38]

  • Replies 10.2k
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted (edited)

Hulle is d@nners mooi né Bennie, amper te mooi om vuil te maak.[emoji6]

 

Daar het so 1290 by n gastehuis in Gansbaai gestaan vroër die week en toe my laaitie vra of ek so bike wil he kon my vrou my gesig goed genoeg lees om vir hom te antwoord "ja, pappa sal baie van so bike hou". [emoji38]

Haha ja dit is ons almal se droom[emoji6]maar ek moet karre koop vir 2 kids die jaar, een in Potch en ander een gaan Januarie heel moontlik Kaap toe [emoji848][emoji44][emoji30]. Nou begin die nasie bouery teen my tel [emoji2960] Edited by BSG
Posted

Haha ja dit is ons almal se droom[emoji6]maar ek moet karre koop vir 2 kids die jaar, een in Potch en ander een gaan Januarie heel moontlik Kaap toe [emoji848][emoji44][emoji30]. Nou begin die nasie bouery teen my tel [emoji2960]

Toemaar , dis maar net hulle " inheritance " wat jy vroegtydig aan hulle spandeer.
Posted

Anybody have knowledge of Quadsuresa for insurance?

 

http://www.quadsuresa.co.za/ 

 

They are quoting me R827 for my 2 bikes compared to Outsurance R2 241. Most of this is for my Duke and I just had to get quick insurance so only shopping around now. I'm not too bothered about excesses etc

 

Don't know them but via the WildDogs portal, I contacted  a group called Tuffstuff, run by a Wilddogs member. Can't remember the exact amount I pay for my GS adv but I think it's around R700. Outsurance sounds expensive bu remember to check the fine print of any contract you take out.

If you want to find out more, he is at :

 

laurie@tuffstuff.co.za

 

Cheers

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout