Jump to content

Recommended Posts

  • Replies 973
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Posted (edited)

En vir al julle Naaflanders wat Saterdag aantree vir die Trans-Baviaans...voorspoed. Hou die rubber op die grond, en maak seker die batterye is vol gelaai. Sterkte.

Ek raak sommer naafgat omdat ek dit vir die 2de jaar mis. Moet my luigat streke los! Sterkte manne en dames, mog die wind in jul guns waai en mog julle alle bulte soos molshope plat ry. Sterkte en onthou julle maak by die see klaar so dit is heelpad afdraend!!!![emoji605]

Hou die rubber op die grond!

Edited by BSG
Posted

'n Amptenaar van die dept van arbeid vra vir die boer "Meneer ek soek 'n naamlys van al jou werkers en wat hulle elkeen verdien"

Die boer se: "My voorman Jonas werk al 30 jaar by my. Ek betaal hom R1400 per week plus gratis verblyf"

"Dan is daar Jan 'n verstandelik vertraagde. Hy werk 18 uur 'n dag 7 dae 'n week en doen 90% van die werk. Hy verdien R100 per week maar betaal sy eie verblyf. Ek koop elke Saterdag vir hom 'n bottel brandewyn sodat hy kan byhou met die boerdery. My vrou laat hom ook toe om soms by haar te slaap."

Die agent se: "Dit is die ou met wie ek wil praat meneer!"

Die boer se: " Jy praat met hom. Ek is Jan"

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Dit klink reg...

Ek neem aan dit is nie 'n grap nie?

Posted

Dinge wat MOEILIK is om te sê wanneer jy gesuip is

1. Innoverend

2. Preliminêr

3. Verspreiding

4. Kaneelsuikerkorreltjie

Dinge wat BAIE MOEILIK is om te sê wanneer jy gesuip is

1. Spesifiseer

2. Anti-konstitusionalisties

3. Passief-agressiewe afwyking

4. Transubstansieer

Dinge wat F@KKEN ONMOONTLIK is om te sê wanneer jy gesuip is

1. Nee dankie, ek is getroud.

2. Nee dankie, niks meer vir my om te drink nie.

3. Jammer, jy is nie my tipe nie.

4. O nee, ek kan nie. Niemand wil my hoor karaoke nie.

5. Ek stel nie belang om met jou te baklei nie.

6. Dankie, maar ek wil nie dans nie. Ek het nie ko-ordinasie nie en wil nie soos 'n gek lyk nie.

7. Waar's die naaste toilet? Ek weier om in die parkeer area, op die gras of langs die pad te piepie.

8. Nee, ek bel nie my vriende die tyd van die aand nie.

9. Ek moet nou huistoe gaan. Ek werk môre.

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout