Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad

Kalahari Vegmot

Recommended Posts

kruip julle weg of ry julle jul gatsae?

Ek sukkel om nog oor die skok te kom dat ek vandag by die werk is na drie weke vakansie.  Gelukkig is die werks week net 1 dag lank waarvan ek die helfte van die huis af gaan werk.  Maar nie te min is die ou liggaam nie baie ingenome met die idee nie.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Die bokke het tos gelyk maar BAIE beter gespeel. Kan duidelik sien Brendon se plannetjies begin gebruik word.

Link to comment
Share on other sites

vererg ek my nou ergelik gister.

gaan eet middag ete saam met 'n paar pelle.

na 2 ure se gewag kom die kos stukkie vir stukkie uit, nadat ons 'n paar keer moes gaan vra het wat aangaan. Ons moes ook elke kort kort die kelner gaan soek om verversings te bestel. selfs die eienaar op 'n stadium gaan roep om te help.

Toe dit by betaal kom is daar ewe 'n "service fee" by die rekening ingesluit.

Ek besluit toe maar se MOER ek betaal geen diens fooi nie want ek het geen diens ontvang nie.

Halfpad by die deur uit sal meneer kelner my nie kom vertel ek het kort betaal nie, ek stuur hom toe summier in sy moer en sy hy is nie 'n kelner se gat nie.

Toe kom vertel hy my die kombuis en die res van die plek was baie besig, wat 'n elk geval 'n lieg is. Ek vra vir mnr hoekom het hy my nooit dit kom se terwyl ons gewag het nie, hy het nog staan en borrels hap toe is ek al halfpad oppad na my kar nie.

Country Bumpkin Floradale, julle het 12 kliente verloor.

Edited by fanievb

Fanie, ek lees en lees en wag vir die punch line, maar nee, dis toe 'n regte egte restaurant waar jy nie weer gaan eet nie :thumbdown:

Link to comment
Share on other sites

vererg ek my nou ergelik gister.

gaan eet middag ete saam met 'n paar pelle.

na 2 ure se gewag kom die kos stukkie vir stukkie uit, nadat ons 'n paar keer moes gaan vra het wat aangaan. Ons moes ook elke kort kort die kelner gaan soek om verversings te bestel. selfs die eienaar op 'n stadium gaan roep om te help.

Toe dit by betaal kom is daar ewe 'n "service fee" by die rekening ingesluit.

Ek besluit toe maar se MOER ek betaal geen diens fooi nie want ek het geen diens ontvang nie.

Halfpad by die deur uit sal meneer kelner my nie kom vertel ek het kort betaal nie, ek stuur hom toe summier in sy moer en sy hy is nie 'n kelner se gat nie.

Toe kom vertel hy my die kombuis en die res van die plek was baie besig, wat 'n elk geval 'n lieg is. Ek vra vir mnr hoekom het hy my nooit dit kom se terwyl ons gewag het nie, hy het nog staan en borrels hap toe is ek al halfpad oppad na my kar nie.

Country Bumpkin Floradale, julle het 12 kliente verloor.

Dankie Fanie, sal dit n mis gee indien ons daai kant van die wêreld is

Link to comment
Share on other sites

Dankie Fanie, sal dit n mis gee indien ons daai kant van die wêreld is

die ergste is, hul kos is nogal goed.

maar nou ja as ek slegte diens wou gehad het en 'n premium daarvoor betaal sou ek Spur toe gegaan het

Link to comment
Share on other sites

die ergste is, hul kos is nogal goed.

maar nou ja as ek slegte diens wou gehad het en 'n premium daarvoor betaal sou ek Spur toe gegaan het

En jy sou ten minste 'n lekker boks geveg daar kon hê. ????

Hou die rubber op die grond!

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout