Jump to content

Hoe werk dit nou eintlik hier op HUBLAND?


Recommended Posts

Guest silver de lange

Party mense op die HUB is nou al ou hande hier met 1200 + "postinge" wat hulle gemaak het. Ander hier is nie so lank hier nie en het net 20 "postings" gemaak.

 

Die ou hande het blykbaar die reg om die nuwes uit te lok te beledig en te verklieneer. Hoekom? Is die omdat hulle 'n minder waardigheids komplek het?

Link to comment
https://forum.bikehub.co.za/topic/140423-hoe-werk-dit-nou-eintlik-hier-op-hubland/
Share on other sites

  • Replies 54
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Party mense op die HUB is nou al ou hande hier met 1200 + "postinge" wat hulle gemaak het. Ander hier is nie so lank hier nie en het net 20 "postings" gemaak.

 

Die ou hande het blykbaar die reg om die nuwes uit te lok te beledig en te verklieneer. Hoekom? Is die omdat hulle 'n minder waardigheids komplek het?

 

Oom, are that you?

Guest KingPrawn

Party mense op die HUB is nou al ou hande hier met 1200 + "postinge" wat hulle gemaak het. Ander hier is nie so lank hier nie en het net 20 "postings" gemaak.

 

Die ou hande het blykbaar die reg om die nuwes uit te lok te beledig en te verklieneer. Hoekom? Is die omdat hulle 'n minder waardigheids komplek het?

 

My afrikaans isnt so good but I think I can understand a bit of what you are saying. I think all the guys with lots of posts have been here many many years and are at least 45 years old.

 

Im new here, I hope im accepted by these folks. I see Cippo mentions a Friday fight club, Im excited to see how this works

Party mense op die HUB is nou al ou hande hier met 1200 + "postinge" wat hulle gemaak het. Ander hier is nie so lank hier nie en het net 20 "postings" gemaak.

 

Die ou hande het blykbaar die reg om die nuwes uit te lok te beledig en te verklieneer. Hoekom? Is die omdat hulle 'n minder waardigheids komplek het?

 

Dit werk soos 'n pub, 'n effens rowwe een.

 

Soos in elke kroeg, is daar 'n paar regulars, en ons repekteer hulle.

 

Elke nou en dan stap daar 'n stofpoepertjie in en begin sy tril rondgooi. Die ou manne wys hom die deur sodat hy maniere kan leer. Ongelukkig kan hulle die die ou nie oor die internet moer nie.....

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout