Jump to content

Die Naafland Afrikaanse draad

Kalahari Vegmot

Recommended Posts

My skoonpa is 'n voormalige motorwerktuigkundige (sjoe, lang woord!), en hy is baie goed. Hy het my vertel dat hy al by 'n klomp van sy kennisse verneem het dat die Ford Ranger baie probleme gee met die ratkas en die EGR wat veroorsaak dat die bakkies se motors op 'n streep oppak. Hy is ook maar nie te waffers oor die Toyota nie, hulle het blykbaar probleme met hulle koppelaars, en volgens 'n paar manne wat ken, soos IronMan 4x4, het hulle vering-stelsels agter nogsteeds veel te wense.

Die Isuzu het dalk nie goed soos "HillAssist" ensovoorts nie, maar dan aan die ander kant leer jy om jou bakkie te ry, en nie om die elektronika te ry nie. My groot vraag is wat gebeur wanneer jy jouself in 'n moeilike situasie bevind en die elektroniese hulpmiddels pak op? Dan sit jy, want jou vermoe om die bakkie te ry het nie verbeter nie, want die bakkie het alles "vir jou" gedoen.

Nee wat, ek is heel beindruk met my "lorrie", en ek is glad nie spyt nie. En daai ding het krag! :w00t: :clap: :thumbup:

[edit] - terloops, dankie vir die veilige kilometers. Ek waardeer dit baie.

Dankie for die advies

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 984
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

Top Posters In This Topic

Ek was n bar man na universiteit, maar soos iemand al hier genoem het, ek gee eerder uit dankbaarheid dat ek het om te gee, en ek weet self ook watse verskil n R50 kan maak.

Ek stem hiermee saam.

Die dankbaarheid op die kelner se gesig

Link to comment
Share on other sites

Darem twee Vrydae ook  :clap:

Vandag het vir my soos Vrydag gevoel, dus was ek effens lui, so more gaan ek definitief nie lus wees om pligsgetrou te verkeer nie...Ek sal more my rit vir Saterdag in fyn besonderhede beplan.

Link to comment
Share on other sites

En vir al julle Naaflanders wat Saterdag aantree vir die Trans-Baviaans...voorspoed. Hou die rubber op die grond, en maak seker die batterye is vol gelaai. Sterkte.

Link to comment
Share on other sites

En vir al julle Naaflanders wat Saterdag aantree vir die Trans-Baviaans...voorspoed. Hou die rubber op die grond, en maak seker die batterye is vol gelaai. Sterkte.

Ek raak sommer naafgat omdat ek dit vir die 2de jaar mis. Moet my luigat streke los! Sterkte manne en dames, mog die wind in jul guns waai en mog julle alle bulte soos molshope plat ry. Sterkte en onthou julle maak by die see klaar so dit is heelpad afdraend!!!![emoji605]

Hou die rubber op die grond!

Edited by BSG
Link to comment
Share on other sites

'n Amptenaar van die dept van arbeid vra vir die boer "Meneer ek soek 'n naamlys van al jou werkers en wat hulle elkeen verdien"

Die boer se: "My voorman Jonas werk al 30 jaar by my. Ek betaal hom R1400 per week plus gratis verblyf"

"Dan is daar Jan 'n verstandelik vertraagde. Hy werk 18 uur 'n dag 7 dae 'n week en doen 90% van die werk. Hy verdien R100 per week maar betaal sy eie verblyf. Ek koop elke Saterdag vir hom 'n bottel brandewyn sodat hy kan byhou met die boerdery. My vrou laat hom ook toe om soms by haar te slaap."

Die agent se: "Dit is die ou met wie ek wil praat meneer!"

Die boer se: " Jy praat met hom. Ek is Jan"

Sent from my SM-G925F using Tapatalk

Dit klink reg...

Ek neem aan dit is nie 'n grap nie?

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout