Jump to content

Dit irriteer my moerse

Johan Bornman

Recommended Posts

Wat is dit met 'n klas/soort/spesie van Afrikaanssprekende vrouens om die verkleiningsvorm te oorgebruik?

Ek: Ek wil 'n rekening oopmaak met julle maatskappy.

Sy: "Ek stuur vir jou 'n vormpie dan vul jy dit asb in met jou addressie en foonnommertjie. Dan as ons dit als het sal ons die pakkie by jou kom haal. Maat net seker dat die vormpie voorop vasgeplak is."

Ander geval:

Ek: Hey Koos, kom ons braai.

Koos: "Ja dit sal lekker wees om so 'n ou vleisie op die vuurtjie te sit en af te sluk met 'n biertjie. Die vroutjies kan vir ons 'n slaaitjie maak."

Ek maak sommer my broekie vuil.

Link to comment
Share on other sites

  • Replies 136
  • Created
  • Last Reply

Top Posters In This Topic

ROFL. Miskien dink sy dit sal haar meer "soet" maak.

Jy moes gese het: Ek maak sommer n bolletjie in my broekie :ph34r:
Link to comment
Share on other sites

Sjoe maar jy het a groot pieletjie ..

I got someone at work who talks like that - drives me magoo

Watse werk doen jy as hulle sulke goed vir jou sê?

Link to comment
Share on other sites

As jy 'n 29er ry, ry jy ten minste nie meer 'n fietsietjie nie :)

Nee, jy word net nog een van "daai" mense. :blink:

Link to comment
Share on other sites

haha

Jy't vergeet van die knertsie drink tervyl daai manne oor die koole lekker met mekaar gesels...

Edited by Li Mu Bai
Link to comment
Share on other sites

Wat is dit met 'n klas/soort/spesie van Afrikaanssprekende vrouens om die verkleiningsvorm te oorgebruik?

Ek: Ek wil 'n rekening oopmaak met julle maatskappy.

Sy: "Ek stuur vir jou 'n vormpie dan vul jy dit asb in met jou addressie en foonnommertjie. Dan as ons dit als het sal ons die pakkie by jou kom haal. Maat net seker dat die vormpie voorop vasgeplak is."

Ander geval:

Ek: Hey Koos, kom ons braai.

Koos: "Ja dit sal lekker wees om so 'n ou vleisie op die vuurtjie te sit en af te sluk met 'n biertjie. Die vroutjies kan vir ons 'n slaaitjie maak."

Ek maak sommer my broekie vuil.

Ek is meer bekommerd dat jy 'n Afrikaanssprekende vrou met die naam "Koos" ken of is dit nou "Kosie". :ph34r:

Link to comment
Share on other sites

Create an account or sign in to comment

You need to be a member in order to leave a comment

Create an account

Sign up for a new account. It's easy!

Register a new account

Sign in

Already have an account? Sign in here.

Sign In Now
Settings My Forum Content My Followed Content Forum Settings Ad Messages My Ads My Favourites My Saved Alerts My Pay Deals Help Logout